Robbie Wessels - Kampioen
Vložit
- čas přidán 28. 07. 2024
- Robski ™️
Video Production Company: Yellow Lemon Media
Director: Luther van der Watt
Director of Photography: Kelvin van Wyk
Co-concept developer: Fritz de Jager
Technical assistant: Morné Lourens
Equipment supplier: Bottomside studios
Grip: Simon Lebelo
Robski prototype develepors: Martin Venter and Gerhard Versveld
Robski parts help: Andre Bezuidenhout
Music Production: Danny Smoke
Actors:
Male lead - Robbie Wessels
Female lead - Cindy Swanepoel
Feature - Roni Yu
Make up & Hair: Zianca Archer
Location: Waterlake Farm Estate
Sponsors: Kia Menlyn? - Hudba
Ek is net 9 jaar oud en lief vir robbie wessels ek love sy liedjies will hom ontmoet
Puik. Dankie Robbie , daar is net een Robbie Wessels, plat op die aarde en weet net hoe om 'n mens se dag beter te maak met lekker musiek.
Awesome. Cindy is mal mooi 😍😍
Well done!
Lekker Roni! Goed gedoen👏🏻
Awesome
Ag lekker lag ek vir die video... Mooi song!
Mooi Robbie, ek laaik dit.
I love robbie and his songs
Love jul Robski aan die einde
lekkeeerrr die Roni !!
Jy is 'n yster. Dankie vir al jou songs dis amazing. Maak mens net lus vir braai
wow
Awe
Baie goeie video, Robbie! Love it.
Die "Woestyn" album is classic 😂
Jy Is Verseker 'n Kampioen Robbie. En Al Jou Songs Is Ook Champions in eie reg.
Mooi
Checkers Hyper
Awe robbie
Lekke Roni my braaaaa 😏😂😂
Jisisss Roni !!!!
Dope music . I'm a south side crip
❤❤❤❤❤❤❤❤ jy wen my ❤
Jy is lekker snaaks robbie love dit
👍👍👍👍
Mugg & Bean
Hii Robie eks jou grootste fan en jy is my beste musiekkunsternaar en ek love AL jou liedjies
😂 Lekker man
Pragtige liedjies, narre, de la rey sal nooit so kom nie
Kampioen- iqhawe.....
As ek plat neerval sal ek opstaan
En my grond terugvat....
Fàntasties Robbie jys `AANHOUER WAT WEN`
Pick n Pay
Roni Yu lyk soos 'n Yakuza 🤣
Centurion Mall
He runs like a Bobjan
Netjies ou gerrie
Roni yu jou sluipmoordenaar 🤣
Hallo Robbie ek is ń baie groot fane die video is snaaks
Home
Cindy , hahahhhaaahhaaaaa.
ek's 'n kampioen
Kia Rio Hatch
maak n movie!!!!
Lekker Robbie*
Kyk Robbie, dis tyd om daai Fortuner in te ruil as die Kia jou in ry tjom
Yes Robbie , love jou songs
Ek maak cinimatic videos en collaboration videos brands en ek wil baie graag eendag vir jou kom help om n music video te skiet.
Ja nee kyk Robbie sal jou hulp wardeur, lyk my hy het maar hulp nodig met die videos
Ek hou van jou songs
Lief jou tonne
Hallo robbie ek love you songs ver al liewe ouers
Robbie jy salmy seker nie glo nie maar ek was jou 5de like en ek het bewys ek het gelike 35 sec na dit uit was
❤😂🎉😢😮😅
Ford Ranger
daai tannie is kwaad
Lol hey kraai my money
Robbie kan ons I nuwe lietjie kry
Spin hom
lol awsem chom
Jy bly maar koning mt baas
So annelize sal basies enige iets doen vir bq geld? Het iemand haar nommer??
ek soekn daai kia bakki hy ry daai toyota in gin wonder di buggys wen di dakar en nie toyota nie
Al daai cammo en nie n 30-06 agter die seats nie… Kom nou Robbie, what kind?😂
😂😂😂😂
Ja Robbie dis nou wragtig pragtig net jy wat so n liedjie sal brei. Haha
juss oom, eks nou maar eers 14 en oom het klaar my musiek taste verander😂😂
Jy is op die regte pad seun
Ek is nou eers 11 en ek love robie se musiek
Danielle Retief Cindy Swanepoel Toyota Fortuner
lol
Musiek en lirieke - puik, maar pas die video gladnie in nie.
Ja kampioen ashol
Trap die boodjie
Kwaai song, maar video is confusing... Ernstige woorde met n grapkas video... huh?
Wimpy
McDonald's
Nee ou! Dit is vlak.
Net toe ek dink dit kan nie kakker raak as Bobjan nie. 🤦🏼♂️
Come to co springs soon and do a show I will be there k
Jy is 'n yster. Dankie vir al jou songs dis amazing. Maak mens net lus vir braai