Video není dostupné.
Omlouváme se.

Egte Christenwees is om ...

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 07. 2024
  • Konteks van die hele boek Jakobus - 'n aangrypende oproep om ons geloof in die Jesus Christus in werking te stel. 'n Onaktiewe geloof is eintlik glad nie geloof nie. Ware geloof doen iets.
    Jakobus 1:19-27 beklemtoon dat diegene wat God werklik vertrou, nie tevrede is daarmee om bloot godsdienstig te lyk nie. Hulle gee op om die wêreld te probeer beheer met hul woorde en hul woede. Hulle ontvang nederig die Woord wat God in hulle geplant het, luister daarna en gaan voort om te doen wat daar staan.
    Jak.1:26-27: As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself. Sy godsdiens is waardeloos. 27Egte en suiwer godsdiens voor God die Vader is om weeskinders en weduwees in hulle moeilike omstandighede by te staan en om jou skoon te hou van die besmetting van die wêreld. (Jakobus 1:26-27)
    Wat beteken hierdie teks en wat vra dit elke dag van ons as Christene?

Komentáře •