Teatersport met die Amaza akteurs en Anne Hirsch

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 07. 2014
  • Minki ontmoet die talentvolle span van die SABC1 jeugdramareeks Amaza, (wat golwe beteken).
    Pasella ontmoet die Amaza akteurs in Muizenberg, waar die reeks afspeel. Die drama handel met ‘n diverse groep studente wat elkeen sy of haar kulturele en historiese agtergronde probeer verstaan. Ons gesels met hulle oor die program en doen dan geimproviseerde komedie saam met die groep ImproGuise.
    www.pasella.com/
  • Zábava

Komentáře •