Toyota Dealer Rally 1988

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024

Komentáře • 5

  • @lappiesaudi
    @lappiesaudi Před 3 lety +1

    Weereens baie dankie vir u moeite. Het u dalk die 1988 Stannic Rally gesien tussen die 1988 video's? Die rally het voor die Toyota Dealer Rally plaasgevind daardie jaar. Baie dankie.

    • @saoffroadracingrallyingone1099
      @saoffroadracingrallyingone1099  Před 3 lety

      Ek het dit ongelukkig nog nie gewaar nie. Ons hoop maar dit is erens nog

    • @lappiesaudi
      @lappiesaudi Před 3 lety +1

      @@saoffroadracingrallyingone1099 Baie dankie. Ek kan dit nie genoeg sê nie, u moeite om al die video's digitaal om te skakel en met ons almal te deel is goud werd. Baie dankie.

  • @eugeneboonzaier9667
    @eugeneboonzaier9667 Před 10 měsíci

    Ek kan nie glo wat ek sien nie. Daai karre is asemrowend. Ek hoop ons kan weer so iets beleef. Waar is daai dryers en karre nou?Hou weer n rally met hulle asb🙏

  • @bombie999
    @bombie999 Před 4 měsíci

    Hanns