Die beoordelaars van die Boeremusiek Kompetisie by die Rumoerfees - Tradisioneel vs Moderne

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Jurie Olckers (Moderne Boeremusiek Beoordelaar) en Hannes Schoeman (Tradisionele Boeremusiek Beoordelaar) nooi jou en jou familie en vriende uit na die Boeremusiek kompetisie wat sal plaasvind 27 -31Augustus 2024 by Rotundus Oord in Springs.
    Tydens die Rumoerfees 2024 gaan 'n Boeremusiek kompetisie plaasvind waartydens 20 boeremusiekorkeste gaan kompeteer vir die beste in sy afdeling, tradisioneel of moderne boeremusiek.
    Dit gaan 'n feestelike naweek wees waar die hoofdoel is om Boeremusiek te laat herleef en groei!!
    Vir meer inligting kontak die hooforganiseerders:
    Henke Vorste: 072 130 4381 (borge & inskrywings)
    Dolf Bester: 082 907 2545 (navrae)
    Heidi Nieuwenhuis: 084 209 7131 (algemene reelings)
    Hannes Schoeman: 068 694 9885 (tradisioneel beoordeling)
    Jurie Olckers: 072 772 2561 (modern beoordeling)
    Die uitdunne en die finaal gaan opgeneem word, maar sal ook op sosiale media uitgesaai word op die kanale van Boermedia, Rumoer FM en van die meeste Boeremusiek blaaie.
    #boermedia #rumoerfees #rumoerfm #rotundus #boeremusiek

Komentáře • 1