Video není dostupné.
Omlouváme se.

Genoeg krag vir elke dag

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 12. 2016
  • Jy het elke dag hope energie nodig om al die balle in die lug te hou. Só bly jy opgeruimd en volstoom aan die gang.

Komentáře • 6

  • @anniecrosbie3008
    @anniecrosbie3008 Před rokem

    Amen dit is so pragtig en om wakker te word met sulke mooi woorde laat jou sommer baie goed voel weereens Amen en baie dankie aan al die mense war dit vir ons doen. God seen sommer al hierdie goeie mense en dankie dat ons dit kan luister dit laat ñ mens vergeet van al jou skete en pyne dankie julle goeie mense wat altyd daar is vir ons en asb onthou dit help mense soos ek en ek waardeer dit aktyd en raak my aan. God seen asb hierdie mense wat mense soos ek help ek was laasjaar deur so baie en in nog steeds. Dankie Jesus ek voel sommer baie lekker en het ñ groot blyskap hier in my hart. AMEN 😮 😮😮😂❤

  • @hennieherbst4560
    @hennieherbst4560 Před rokem

    Baie dankie,dit was regtig n mooi boodskap.

  • @leandaferreira8972
    @leandaferreira8972 Před 2 lety

    Amen, dankie Jesus

  • @cornestruwig6872
    @cornestruwig6872 Před 3 lety

    Amen dankie baie

  • @AnnaMari41
    @AnnaMari41 Před 6 lety +1

    Baie dankie

  • @stefandebruin8118
    @stefandebruin8118 Před 4 lety

    Baie kosbaar.