15 Junie 2023, Donderdag S7 Week 24 - Formasiereis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024

Komentáře • 3

  • @marievoogt39
    @marievoogt39 Před rokem +1

    Baie dankie vir die mooi verduideliking van die spinnerak. Ek is skuldig omdat ek kerk kyk op die internet en het baie goeie redes daarvoor. Maar niks kan die samekoms of dan spiderweb van heiliges tydens of voor/na n kerk beskryf nie. Mens beleef dit net daar, by die samekoms. Dieselfde gevoel is nie tuis al luister jy na 2 of meer ongelooflike boodskappe! Soms in die selfde tydperiode wat jy sou neem om kerk toe te gaan. Baie dankie pragtig uitgebeeld! Marie Voogt

  • @dickkoekemoer98
    @dickkoekemoer98 Před rokem

    Ek geniet jou diens meer in my gerief van my woning en ek kan dit herhaaldelik luister.Ek geniet dit so baie