20151014 Veldwerk Hoogtepunte van Kwarteindrondte Ligawedstryd Laerskool Phalaborwa en Julian Muller

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 11. 2015
  • KRIEKET: 1ste Span
    Veldwerk Hoogtepunte van die Ligawedstryd waar Laerskool Phalaborwa Groenskool 1ste Krieketspan teen Laerskool Julian Muller wen, in die Limpopo Kwarteindrondte Ligawedstryd, vir Medium Skole by Polokwane.
    Ons speel teen Julian Muller op Polokwane. Groenskool het die loot gewen en eerste gekolf.
    Ons teken 195 lopies aan in ons toegelate 30 beurte en verloor slegs 5 paaltjies.
    Ruan van der Schyff teken 60 lopies aan en Ruan Paulse 31 lopies (nie uit nie).
    Ons boul Julian Muller uit vir 62 lopies in die 18de beurt.
    Aldrich van de Merwe vat 5 paaltjies in 5.4 beurte en staan slegs 13 lopies af.
    Groenskool wen met 133 lopies.
    Dis 'n puik prestasie. Baie geluk aan die seuns en hul afrigter, mnr. Werner Cloete.

Komentáře •