HS Oosterlig Ope-Aande 9 en 10 April 2024

SdĂ­let
VloĆŸit
  • čas pƙidĂĄn 5. 09. 2024
  • 𝐎𝐎𝐒𝐈𝐄 𝐎𝐏𝐄-𝐀𝐀𝐍𝐃𝐄 (Besprekings nou oop)
    Les militaires, Écoutez!
    Hoërskool Oosterlig Ope-aande is om die draai!
    Kom ontdek hoekom Hoërskool Oosterlig die skool is waar jy enige 'attaque' sal kan oorwin, toegerus met die regte 'armure' en 'compagnie'!
    đŸš© Virtuele Ope-aand
    9 April, om 18:30.
    (Facebook en CZcams)
    Gaan ‘Subscribe’ op ons CZcams kanaal: @Oosterlig
    đŸš© Persoonlike Ope-aand - per bespreking - bespreek nou!
    10 April, vanaf 17:00.
    (Hoërskool Oosterlig)
    BESPREEK HIER: www.hsoosterlig.co.za/opedag
    (Toegang slegs op bespreking)
    DĂ©pĂȘchez, 'la guerre' wag vir niemand!
    Laat die geveg tot 'la victoire' begin!
    Montjoie!

Komentáƙe • 4