#lsNetVirNou
Vložit
- čas přidán 12. 09. 2024
- song : Die twaalf - Is net vir nou (Sasso Vlet )
engineered : Wanie
Directed / Edited : Shot By Bones
Subscribe asb Op my Channel , and leave jou comment en feedback
Volg Die Twaalf
facebook : / 12vsse
instagram : / dietwaalf
Dankie Aan Sasso Vlet , Fred & Holland Transport & L. Booisen
Ek feel elke woord in hierdie song, baie diep, baie relatable keep em coming Twaalf 🔥🔥
"Mammie moenie worry hule gan ons opi tv kyk,ek rap hie sami bra wat se dat ek jou moet appreciate" 🔥🔥🔥
Hoop vir die toekoms isja🌋🌋🌋
hii skaapie is ek skollie se kind ❤❤ en sasso vlet hulle rep gevarlik joh ❤❤
"Dink jy dit was nxa om te sien hoe my bruze alles kry"🔥💯 hais diep bru...ek kom sterk
"Al break wat ons need is n breakthrough"💯❤
Thanks for die good music , lirieke is van ander wêreld. 1 of the best collaboration ever. RESPEK Vlet & Die Twaalf !👑👑
LOS JUL FEEDBACK EN SUBSCRIBE ASB
like hoe DieTwaalf hard🔥 kom en Sasso sag😇
Waardeer it 🇿🇦
"Wees dankbaar vir jou blessings"🔥💯 #sasso
Ek moet dai we lyste.. Al break wat ons nou need is n breakthrough
Is waar
Wie lyster nog die song is xk alleen.
Een vani beste tracks guys ons soek nog man👍🏼
Danki my hnd jys kxk ek gee Jou dui 🤜🏽🤛🏽u never know so wees wake up👁️ broer
Fire track
❤❤ this is deep💯💯
Wow cool dudes julle music is kwaai julle woorde Baie respect Vir julle
❤️🔥❤️🔥❤️🔥
Die ou is warm...n groot motivation vir ons jong mense en ek het hoop verloor maar na die song voel ek is net vir nou wat dinge so gaan❤
Dus net vi nou...mad hit skapie...elke woord is die wAarheid ek lyk vi lester in die agtergrond lol much love guys
Die man kan spit, hoendervleis vir Die Twaalf se verses
bruhhhh 🔥🔥
💚💚💚 hier is 'n vuur aan die brand🔥🔥🔥👌
Respect 12
Is net vir nou..🙌🏽🤞🏽♥️🔥🔥🔥
One of the strongest rappers I know🤍☝🏻
Jys n yster cauw❤️❤️😍is net vir nou
Awesome track... Nice to hear from Twaalf. Sasso, jys altyd n match maker
"Is net vir nou" ❤🔥🔥🔥
Remarkable🗣️💯
Love your music Bro. Both of you have some serious talent
Julle rock dit Sasso & die TWAALF❤❤🔥🔥🔥
Sterkte Kurt, we trust in God beyond where the eyes can see.
Here dankie n gewone kind met n ongewone visie sjoehhhh Kurt-Lee too more jou lyrics is n treffer wat spreek tot in die siel
My 2 beste Rappers maaak vuur🔥🔥
ek het die boodskap gekry❕✊
Ek moet vat ouens 👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼
Leka Kurto B... Keep it up. God bless
Jasis die jas🔥🔥🔥
Jirrr julle Rap hier jong!!!
GOATS
Mybru ek hoop on jou satutdag te sien by raad vir die straat saam sasso
Lit 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥💯
Ek hou van jou songs twaalf
Legendary! 🔥🔥
is net vir NOU 🔥🔥😎
Bro next level
I really do feel your pain in this one broer🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Wow, goosebumps. Sterkte vir die pad vorentoe. God seën🙏.
🎉
Wanie
Net vi nou...#Lit#Die12 ft #Sasso
In jou interview op oasis fm het j gese jy wil he jou luisteraars moet jou story ken,
Net vir nou se baie van jo👌🏽
Dus die goal ja. Ek waardeer
Kwaliteit 🔥🔥🔥
😮😮
Respact king
Groot respect guys 🙌🙏
Salute broes
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤🇿🇦
Kurto b yster
🔥🔥🔥🔥🔥🔥
🔥🔥🔥
Nice.
🙌🔥🔥
HEAVY!! Kan jy ASB die lyrics post
x voel die woorde😞
jy maak Jeffreysbay trots🔥
🙄🙄🙄
Fg jucj h
🔥🔥🔥
🔥🔥🔥