'God stuur die regte mense in jou nood'

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 05. 2024
  • Ansomari Schoeman van Durbanville staan verstom oor hoe God in die kleinste detail van haar lewe betrokke is. Ná haar broer se dood het God die regte persoon gestuur om vir haar perspektief te gee. Die dag van haar man se hewige hartaanval was daar goeie vriende aan sy sy om hom na die hospitaal te jaag. Vandag het Ansomari haar rol as besigheidsvrou vir Christelike-skrywer verruil omdat sy graag aan God gehoorsaam wil wees.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Komentáře • 4