PRAATING S3 EP 10 - CASPER DE VRIES

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 01. 2024
  • Vandag se gas is 'n legende en 'n idool. Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere. Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space. His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!
    Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!
    Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_cdv
    As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
    www.praating.com/
    VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
    GROOTHOND: / peachvanpletzen
    NAX: / yo_nax
    MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
    VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
    Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
    Dankie vir kyking!
  • Hudba

Komentáře • 231

  • @charleverts5421
    @charleverts5421 Před 5 měsíci +44

    Absolute gold. Protect him at all costs.

  • @TheJoStephan
    @TheJoStephan Před 5 měsíci +18

    Hierdie was my fav episode van alle tye. What a legend Cassie!!!

  • @pierrebronkhorst8729
    @pierrebronkhorst8729 Před 5 měsíci +28

    Casper is 'n groot brak in the Afrikaanse comedy wêreld. Nice Peach!

  • @LionOnSea
    @LionOnSea Před 5 měsíci +19

    Die Praating waarvoor ons gewag het. Kakwarm en, simultaneously, Yskoud.

  • @johanvanhuyssteen9217
    @johanvanhuyssteen9217 Před 5 měsíci +42

    Letterlik die snaakste persoon wie ooit Afrikaans gepraat het. Hoe kan ek ooit die Casper Rasper Show vergeet. Dankie Peach.

    • @MJ-gu8zw
      @MJ-gu8zw Před 5 měsíci +4

      Ag as mense jou nie like nie moet hulle nie na jou kyk in die 1ste plek nie.
      Die probleem is hulle is nie so snaaks soos jy nie😂😂😂
      En ek en my kinders dink jy is AWESOME

  • @gerthendrikjonatan
    @gerthendrikjonatan Před 5 měsíci +9

    Een van my favorite episodes van Praating!! Thanks!

  • @yolandebotha199
    @yolandebotha199 Před 5 měsíci +5

    Absolute Legend! Dankie Casper! WE love you!

  • @ianmarais7255
    @ianmarais7255 Před 5 měsíci +30

    Joh dit was great om vir Casper weer te sien, ongelooflike show.

  • @Khp1983
    @Khp1983 Před 2 měsíci

    Casper in “oh schucks” was die snaakste. Sy Duits 🤣 Love you Casper please look after yourselves, you’re more famous in Europe than you can imagine, you’re way ahead of your time !

  • @ShadowRaxx
    @ShadowRaxx Před 5 měsíci +6

    Dit was befok! en onverwags, was nostalgic, refreshing en ek het dit nou regtig geniet, thanks Groot Hond en thanks Casper, stay awesome soos n kers 🕯️

  • @carfanfan
    @carfanfan Před 5 měsíci +3

    I can't understand why people would try to cancel an icon in our culture. I miss him and his comedy. And happy birthday Casper. Glad the guys on the show made your birthday a happy one. That koek looked so lekker. ❤

  • @erenegouws
    @erenegouws Před 5 měsíci +4

    Casper ek fkn Love jou!!! Fok die Poppies en Tant Sannies en Oom Pieties jy is steeds die Shit!!

  • @IanMartin-ev6fz
    @IanMartin-ev6fz Před 5 měsíci +2

    As a Soutie, I love our Afrikaans "Taal" and expressions, Casper is a true artist moulding "die taal" into "iets snaaks" and often with an underlining message. True to his art. Thanks for the great interview and show.

  • @daniedorfling6691
    @daniedorfling6691 Před 5 měsíci +3

    Oom Cassie kom kuier vir ons hier in Randburg toe. Was 'n 'real' interview, lekker om daai deel van jou te sien, en jou challenges met mental issues ook te hoor. Jys alles behalwe washed out, jys nog ons held en 'n baanbreker in komedie ons love jou ❤️ alles van spies en plessis tot nou deur alles, toet en taal en al ❤ fok die haters, en die bosluis, jys 'n taal towenaar ❤

  • @pederburger8530
    @pederburger8530 Před 5 měsíci +2

    Yas man! Het goed gelag nou fokkit! Mis vir ou Cassie! Lekker!

  • @WildSheldonMarch
    @WildSheldonMarch Před 4 měsíci +2

    Wish Casper still did stuff. He’s so talented.

  • @poepflater
    @poepflater Před 5 měsíci +3

    Around 1990 he did a special, I think it was new years eve... Skietnet, there was a skit about 2 kids on a swing, one black one white, the black kid would say, my dad has a car, then the white kids would answer my pa het ook 'n kar, and every time the other kid days something they also had it. Until the black kid said and I had kwasiokor. To which the white kid started crying, Ma! Hulle kry ook alles!

  • @shaneclifford7398
    @shaneclifford7398 Před 5 měsíci +3

    Nog n MOOT legend!

  • @nigellmr4367
    @nigellmr4367 Před 5 měsíci +3

    Beste praating ooit , casper is n idol

    Ps. Fok julle kyknet

  • @jeroensmook4778
    @jeroensmook4778 Před 5 měsíci +3

    Een van die bestes! Lank lewe Cassie.

  • @BearlyVocalRadio
    @BearlyVocalRadio Před 5 měsíci +6

    Bekakking myself from the lag hier. Viral daai aankondigings op the mikrofoon 😂

  • @danielgroenewald3006
    @danielgroenewald3006 Před 5 měsíci +1

    Love u Casper en ondersteun die metamorfose na oom Kallie!

  • @karlidewet1273
    @karlidewet1273 Před 5 měsíci +2

    Uur & half se lag, dankie!!!

  • @betsieblack
    @betsieblack Před 5 měsíci +1

    Casper de Vries bly een van die snaakste mense op die gesig van hierdie bal, wat so om die son draai. Ek het my alie af gelag. Ek hoop alle bosluise los hom nou uit.

  • @Cayla101
    @Cayla101 Před 5 měsíci +2

    Die begin.. omfs eks dood😭😂😂

  • @rudimatthee4466
    @rudimatthee4466 Před 5 měsíci +4

    Die persoon vir wie ek nog die meeste gelag het in my lewe. SA hom nie genoeg krediet gegee in sy leeftyd nie

  • @bokkom4386
    @bokkom4386 Před 5 měsíci +2

    ek het die kassie show baie geniet, maak nie saak wie wat sê nie Oom Casper is ingekerf in ons kultuur en eks trots daarop

  • @Antoinettewoel
    @Antoinettewoel Před 5 měsíci +8

    Casper, Jy is amazing! Moenie laat daai bosluis jou onder kry nie. Fok Kyknet! Ek en my vriendin het in die jaar 2000 as 16 jariges vir jou n fanmail gestuur, en jy het wragtig reply! Jyt ons dag gemaak! Dankie daarvoor. :)

    • @annelenedejager4644
      @annelenedejager4644 Před 5 měsíci

      Ek stem fok kyknet 😂

    • @alwynkotze9891
      @alwynkotze9891 Před 5 měsíci

      Wag tot jy hom dronk in 'n bar kry waar hy ouens grope en harrass, dan sal jy hom anders sien. Hy's 'n fokken onaangename doos in persoon, dink te veel van homself.

  • @teamosupreme23
    @teamosupreme23 Před 5 měsíci +1

    Nes jy dink Praating cant get any better they drop an episode with the Rasper himself. Beter as enige ab workout 😂

  • @dutoitclaassens8324
    @dutoitclaassens8324 Před 5 měsíci +2

    Peach ons kort ń compilation van alles wat al ooit op die big facts mic gesê is asb😱💥💥

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  Před 5 měsíci +3

      Ons gaan een of ander intern daai job gee, maar dit moet gebeur! 'n uur van Big Fackets!

  • @jean-lousteyn5883
    @jean-lousteyn5883 Před 5 měsíci +2

    Bring die brommer 🤣🤣 Love it - till volgende week...

  • @TheSwanepoelmj
    @TheSwanepoelmj Před 4 měsíci

    Na al die jare... eerste twee donerse sinne, toe lag ek reeds. Lekker Casper!

  • @MrJsonvig
    @MrJsonvig Před 5 měsíci +3

    Lekker one groot hond! Ek het gekyk from start to finish.

  • @frankpandas875
    @frankpandas875 Před 5 měsíci +1

    Nostalgies - Casper, 'n ellendige persoon wat ek bly was om te sien in my leeftyd

  • @mikehammersley177
    @mikehammersley177 Před 5 měsíci +1

    Happy Birthday Casper…..fok I loved this❤

  • @funkwallah
    @funkwallah Před 5 měsíci +3

    die bassline op die intro track is fkn genius goed

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  Před 5 měsíci

      NAxy weet hoe om 'n bassline te tokkel!

  • @lumarschutte5407
    @lumarschutte5407 Před 5 měsíci +1

    Oom Kallie Marie was absoluut befok. Grooooot Praating!

  • @gideonvanloggerenberg4831
    @gideonvanloggerenberg4831 Před 5 měsíci +2

    Al Casper se goed gekyk deur die jare.Snaakste Suid Afikaner ooit.Great show.

  • @oliverschultz4943
    @oliverschultz4943 Před 5 měsíci

    Since I was a klein laaitie Casper was always one of the funniest, kak charming and intelligent SA comedians and famous mense op die televisie. A Ware Groot Legende! Dankie Peach en Casper vir die herelike praating.

  • @adampetersen4795
    @adampetersen4795 Před 4 měsíci

    Daars net een mens wat my kan laat kraailag en dieselfde tyd natpiee. Casper de Vries. Die beste komediant in die wereld! KykNet is eintlik KykSnert. Wie gee om wat hulle dink. Begin jou eie podcast Casper. Die mense wag vir jou. 🎉🎉🎉

  • @eiremike1
    @eiremike1 Před 5 měsíci +1

    Briljant. Inteligent en blerrie snaaks, Dankie mense

  • @GavinLee-sb5mp
    @GavinLee-sb5mp Před 4 měsíci

    Dit was GROOT, Lekker Groothond🦮

  • @debbiesteyn3801
    @debbiesteyn3801 Před 5 měsíci +2

    Na die bosluis is ek fokkol😂😂😂😂legendary interview

  • @HexenECG
    @HexenECG Před 5 měsíci +2

    My vok casper, wanneer release jy n blerrie Blu-Ray met al jou shows op een disc? N mens kan die goed nerens koop nie! Maak n ULTIMATE Collection!

  • @TinaBasson
    @TinaBasson Před 5 měsíci +2

    Plak 'n palm en groet my!

  • @hendrikvanzyl2689
    @hendrikvanzyl2689 Před 4 měsíci

    What a legend! Nuwe Omo, was 7 soorte kak uit enigge bundel! Dai was the beste!

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Před 5 měsíci +3

    Hy's n fokken God van die Afrikaanse taal. Hy's my hero! Ek fokken love jou Cassie!

  • @philipzwart6449
    @philipzwart6449 Před 5 měsíci

    Love Casper! and great to be reminded of Oom Kallie Marie!

  • @clivevanderwesthuizen2221
    @clivevanderwesthuizen2221 Před 5 měsíci +1

    My bra die koning van komedie het letterlik my persoonlikheid of hede lmga gemaak hy het die vondaasie gelê!!!! Dankie peach!!!

  • @CoNtAiNeR93
    @CoNtAiNeR93 Před 5 měsíci

    😂❤mahm can I help you..got da is dit💀

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před 5 měsíci +2

    Weet jy hoe lucky jy is om met hom te chat?
    Oom Casper, dankie vi die ou dae. Try bietjie Zaab.😊

  • @Chameleon_creations
    @Chameleon_creations Před 5 měsíci

    Dit was nou fantasties!

  • @kevern11
    @kevern11 Před 5 měsíci +1

    Sê asseblief vir Casper om ‘n show te doen waar hy sy hatemail lees!😂😂😂😂

  • @MarylouMarais
    @MarylouMarais Před 5 měsíci +1

    ❤❤❤ Brilliant! Love you ou's

  • @wynandvanreenen2612
    @wynandvanreenen2612 Před 5 měsíci +4

    Intro is on point lol.

  • @The504_
    @The504_ Před 5 měsíci +2

    Honde van die wêreld 😂

  • @grillaz6274
    @grillaz6274 Před 5 měsíci

    Krokotriiiilleeeeee. Casper is 'n legende en national treasure wat bewaar moet word

  • @nagmerrie4600
    @nagmerrie4600 Před 5 měsíci +2

    Yaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaay

  • @MicheleBovebovemichele
    @MicheleBovebovemichele Před 5 měsíci +1

    Man oh man! This is my most enjoyable episode ever!!! Although patiently waiting for the Chris Chameleon episode. ❤

  • @barendburgermusic
    @barendburgermusic Před 5 měsíci +1

    This was a baie interesting binnekyk 😂
    I will never forget casper's omo quote, "Omo, Was 7 soorte k@k uit enige onderbroek."

  • @sunetbruyn3206
    @sunetbruyn3206 Před 5 měsíci

    Dit was nou lekkerness, ou Cassie, legend, ons was deel van die 80's wat die shows support het! Niemand kan afrikaans so lekker speel soos jy nie. ❤

  • @HoopsMcCann
    @HoopsMcCann Před 5 měsíci

    Thanks peach. Casper jy is en sal altyd die beste comedian wees.

  • @greatbigmouth3359
    @greatbigmouth3359 Před 5 měsíci +5

    Daai Intro - Peach !! Fok weet, ...

  • @kennyroe6124
    @kennyroe6124 Před 5 měsíci +1

    Dankie Van Pletzen. Het net die ander dag gewonder wat van Casper geword het, ons pelle herhaal nou nog sy grappe en satiere rondom n kuier.
    Absolute idool.

  • @ImileWepener
    @ImileWepener Před 5 měsíci

    Love Casper! Absolute legend en ‘n ikoon! Fok al die mense to wat nie van hom hou nie ⚡️⚡️⚡️

  • @ruanc5915
    @ruanc5915 Před 5 měsíci

    'n Kakgroot plesier om hierdie twee legendes te sien praating. Dank u, Peach. Dank u, Casper. Bless julle energiedeel that cannot be destroyed. 🪐🌈

  • @LIZDOM
    @LIZDOM Před 5 měsíci +2

    Jis, lag ek nou lekker.

  • @rickymeyer8786
    @rickymeyer8786 Před 5 měsíci +1

    We love you groot hond.

  • @andrizavgraan
    @andrizavgraan Před 3 měsíci

    ❤❤🤣🤣 Dankie julle!

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 Před 5 měsíci +1

    fok ja.....Casper......damn I didn't know I needed this......shout out from NKZN chinas

  • @vanmarsdesign
    @vanmarsdesign Před 5 měsíci

    Love dat Casper Nederlands so nou en dan praat! Vind het wel leuk! Lekker episode Groot Hond!

  • @armandjoubert7
    @armandjoubert7 Před 5 měsíci +2

    L❤️ve

  • @dawiewessels
    @dawiewessels Před 5 měsíci

    Beste ooit. Oom Kallie het al soveel vreugde geskep. Afrikana!

  • @emiledb
    @emiledb Před 5 měsíci

    Praating het nou net weer gePeak met die een. Fokking lekker.
    “Be like the candle, volwasse”. Casper X Peach.

  • @louberdubois3
    @louberdubois3 Před 5 měsíci

    Casper vir president

  • @adrianacarr8893
    @adrianacarr8893 Před 5 měsíci

    😅 ek LOVE jou shows!!!!! Wat ‘n treat ❤

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před 5 měsíci +1

    Dankie! Dis al wat ek nodig gehaat het voor die naweek.

  • @wikuscombrinck512
    @wikuscombrinck512 Před 5 měsíci +2

    Lekker Kassie!!!

  • @sharkies5747
    @sharkies5747 Před 5 měsíci

    Casper jy is n Doos maar, ek like jou moer baie. As dit nie vir jou was nie, dan was meeste van die ouens in ons land nie so goed as wat hulle is nie. Ek dink jy het gese wat jy wil en gestaan met wat jy se.
    Ek was hier in die Kaap by jou show en ek het so lekker gelag vir jou ek kon net nie meer nie,,, JY is n LEGEND

  • @Bradtheone
    @Bradtheone Před 5 měsíci

    amazing episode, love Casper 🙂

  • @tinussmit7630
    @tinussmit7630 Před 5 měsíci +2

    woof woof!!!!

  • @christodebeer3645
    @christodebeer3645 Před 5 měsíci +1

    Die lewe is ook n IN + UIT...in with the New + out with the Old...🎉

  • @wadeg428
    @wadeg428 Před 5 měsíci

    Fok I’ve been waiting for this episode!!!

  • @annelenedejager4644
    @annelenedejager4644 Před 5 měsíci +1

    Jissis ek love julle altwee. Great show ❤

  • @wynandvanreenen2612
    @wynandvanreenen2612 Před 5 měsíci +2

    Ek se eendag vir n kind wat na Nirvana geluister het, dat dit n "idoliese" band was in die 90's. Die kind vra my toe heel geskok: " Was oom in die negentienhonderds gebore?!"

  • @ramonvanderlinde
    @ramonvanderlinde Před 5 měsíci

    what a legend!!!!

  • @pietervanrooyen8617
    @pietervanrooyen8617 Před 5 měsíci

    What a groot gelende!!Praating was so ekstra spesiaal tonight. Protect vir Casper. He was part of my lewe toe I groot geword het. Well gelukken🎉

  • @dybnow
    @dybnow Před 5 měsíci +1

    Casper is n legend. Gewonder wat van hom geword het. "Ek haat ou Tannies" - Koos Kombuis. ps. En fok KykNet!

  • @ElectroNeuron
    @ElectroNeuron Před 4 měsíci

    Great episode! 🤣🤣🤣

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 Před 5 měsíci

    Dankie Oom Kallie, ek waardeur jou, as een van die GROOT dele van my opbrengs en lewe.

  • @madeleineengelbrecht5569
    @madeleineengelbrecht5569 Před 4 měsíci

    Aai Cassie, ons is sooo lief vir jou, maar hou tog net op laster... ❤

  • @WorsieMusiek
    @WorsieMusiek Před 5 měsíci

    Casper, jy inspire baie van ons! Vandag nog.

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 Před 5 měsíci +2

    Legends

  • @gerhardjonker3035
    @gerhardjonker3035 Před 5 měsíci

    My kers vas geblaker😂😂😂

  • @emiledb
    @emiledb Před 5 měsíci

    Due lekkerness was te feel.

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před 5 měsíci

    Lekker om Casper weer in aksie te sien. Beslis een van Suid-Afrika se KAK grootste legendes😂😂

  • @dvg109
    @dvg109 Před 5 měsíci

    FOK JA! Goeie werk! Dankie baie.

  • @louisfkoorts5590
    @louisfkoorts5590 Před 5 měsíci

    Dankie Peach, dat jy Casper vir ons "gebring" het. Dankie Casper dat jy jou verjaarsdag met ons gedeel het.
    Waarlik, Jy is 'n legende.
    Cassie, bedoel ek. (Groot H, is nog te jonk.) 😁
    'n Legende vir twee hoofsaaklike redes.
    Om mense laat lag. Ook om mense te laat dink.
    Vir beide redes, is daar nou mense wat jou waardeer en die wat teenoorgesteld oor dit voel. (Aai tog.)
    Mooi loop en 'n goeie jaar vir jou Casper. Dit was goed om Jou te sien 👋🏻

  • @sim789936
    @sim789936 Před 5 měsíci

    Hierdie was awesome! Sal wat wil gee om n palm te plak in Casper se regterhand!

  • @christoraath
    @christoraath Před 5 měsíci

    A real legend!