Refentse Onderhoud

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 02. 2017
  • Na Refentse Morake in 2015 op 'n Facebook-video ontdek is, het hierdie jong man met sy diep-rasperstem en suiwer Afrikaans, mense se harte diep aangeraak. Ten spyte van al sy sukses wat hy al behaal het op slegs 19-jarige ouderdom, word sy sprankelende persoonlikheid steeds bedek met nederigheid.
    BloemFunTown het op 10 Februarie met Refentse gesels. Ons gesels onder andere oor sy album "My hart bly in 'n Taal" wat dubbel-platinum status bereik het.
    Musiek in die video:
    - "Sonvanger" deur Refentse Morake
    Videografie deur Ralf Swart
    Redigering van video-opname deur Callie van der Merwe

Komentáře • 3