Kankervegtertjies versprei vreugde: ‘Ek weet hoe dit voel om in 'n hospitaalbed te lê’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 06. 2024
  • “Ek weet hoe dit voel om lank in ’n hospitaalbed te lê. Die verpleegsters en ander personeel was regtig vriendelik, en ek het baie gehou van die nuwe maats wat ek gemaak het. Maar ons kon nie regtig met mekaar speel nie, want die medisyne maak jou te siek om op te staan,” vertel die 10-jarige Annabelle van Wyk van Stellenbosch. Hierdie was haar belewenisse nadat sy op die ouderdom van drie en ’n half met leukemie gediagnoseer is. Nadat haar gesondheid begin verbeter het, het sy en haar maatjies besluit om iets te doen om kinder-kankerlyers se lang dae in die hospitaal op te vrolik.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Komentáře •