Jennifer Zamudio - I am I said (Official Video)
Vložit
- čas přidán 28. 12. 2018
- DOWNLOAD / STREAM ► orcd.co/goudismywoorde
DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ► orcd.co/jenniferzamudio
“Weerkaats is een van vele uit Rudi Claase se pen. Sy skryf styl pas my eenvoudig net soos ‘n handskoen. Hy weet altyd presies wat om vir my te skryf en “Weerkaats” soos al die voriges wat hy al vir my geskryf het stel nie teleur nie. Die kragtige en emosionele lirieke stap hand aan hand met die sielvolle tempo van Christie Schutte, vervaardiger/Startrax Studios, se verwerking. Met “Weerkaats” het Rudi dit reggekry om my laer warm tone te beklemtoon met geen uitsondering op die hoës nie. Dit was lekker om hom op te neem en ek lief die opgewondenheid wat heers oor die lied en ek kan nie wag om hom met die wereld ted eel nie. Ek weet dat hierdie lied gaan uittroon bo vele en ongetwyfeld harte gaan aanraak..." - Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
CD / MERCH:
jenniferzamudio.co.za/categor...
jenniferzamudio.co.za/categor...
VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
ONLINE jenniferzamudio.co.za
INSTAGRAM / zamudio_jennifer
FACEBOOK / jenniferzamudiosa
TIKTOK bit.ly/3znsKKq
KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
083 514 8554
info@jenniferzamudio.co.za
P&C: 2016 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from CZcams).
#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #goud - Hudba
Jy betower my met jou stem, maak nie saak wat jy sing nie, jy is tops
Sonder woorde gelaat❤❤❤
Proudly South African! Trots Suid-Afrikaans! Jennifer Zamudio, jy mag maar! Alte mooi en jy het dit reggekry om my hoendervleis te gee. Pragtig! Dis jou "range". Heidi
Fantasties net soos sy kan!
Jy is maar die beste I AM HOOKED
Neil sal BAIE trots wees op jou Jennifer. Ek kry net nie genoeg van die liedjie wanneer JY hom sing nie !! Stunning verby !!!!!!!
Pragtige musiek❤
Wauw ondanks een cover, deze zag ik even niet aan komen, kippenvel prachtig, Super ... dank je wel
❤zo mooi
Dit is n baie mooi liedjie.Jy sing hom stunning.🤗🤗🤗
Awesome version of one of my all time favourite songs.♥️♥️♥️
Ek het nie geweet 'n vrou kan dit so mooi sing nie.
Wow! Jennifer dit is so pragtig. Jy is so wonderlik. Jou musiek is die beste. Ek kan heeldag sit en luister na jou musiek . Jy maak dit net lekker hoor.!!♥️♥️
Phenomenal !!!
Giving new life and nostalgia to such an emotional and sad song, excellently performed, one want to rewind, all the time. Thank you Jennifer
wow !!! ongelooflik mooi !!!!!
Excellent. My gunsteling van N D
Very good !!
Simply beautiful, both the lady and the version.
Thank you Jennifer, you are a warm and caring person,sometimes painfullly so. God Bless You. Neil Ladd
So beautiful.....
Krásne...
Beste
Jou weergawe van hierdie liedjie gee my hoendervleis.
Mooier...as mooi!! Stunning look!!! Thks 🌹💕👌
Uitstekend.
So beautiful 🙌🙌🙌
Wow....!!...
Ek is mal oor jou musiek jy sing sielsvolle musiek elkeen raak die hartsnare
FINOMINAL THE BEST AND SUPER SUPER SPECIAL LOVING SONG.THANKS JENNIFER ZAMUDIO YOU ARE MY NUMBER ONE AND MY SUPER BEST.
Hoendervleis mooi!!!!!
Wow sy is goed !!
L.A.'s fine, the sun shines most the time
And the feeling is "lay back"
Palm trees grow and rents are low
But you know I keep thinkin' about
Making my way back
Well I'm New York City born and raised
But nowadays
I'm lost between two shores
L.A.'s fine, but it ain't home
New York's home
But it ain't mine no more
"I am"... I said
To no one there
And no one heard at all
Not even the chair
"I am"... I cried
"I am"... said I
And I am lost and I can't
Even say why
Leavin' me lonely still
Did you ever read about a frog
Who dreamed of bein' a king
And then became one
Well except for the names
And a few other changes
If you talk about me
The story is the same one
But I got an emptiness deep inside
And I've tried
But it won't let me go
And I'm not a man who likes to swear
But I never cared
For the sound of being alone
"I am"... I said
To no one there
And no one heard at all
Not even the chair
"I am"... I cried
"I am"... said I
And I am lost and I can't
Even say why
"I am"... I said
"I am"... I cried
"I am"
This song always has tears in my eyes. Always will. So emotional. Thank you Jennifer ♥️♥️♥️
Sjoe awsome....jy mag maar hierdie liedjie sing...hoendervleis mooi❤❤❤
WOW FINOMINAAL ONGELOOFLIK BLY I AM SAID N ONGELOOFLIKE LIEDJIE OM NA TE LUISTER EN JENNIFER ZAMUDIO SING DIE LIEDJIE MET GEVOEL WOW WOW WOW FANTASTIESE STEM SUPER SPESIAAL DANKIE BAIE WEEREENS GAAN GROOT.
WOW 😮! Hoendervleis mooi!
I will always play this song, Jennifer.❤❤❤❤❤
Stunning.
Pragtig Jennifer ❤
❤ Baie mooi!!! My pa het al jou cd's gehad ...hy is oorlede in 2018!!
Aaaah…ek is so jammer om te hoor! 😔
@@JenniferZamudioSA dankie vir jou!!! Xx
TOP SONG.JENNIFER
Puik!
Hey Jennifer, i know this Song, but your Version is the Best 🤗❤🌸
Great song. Jennifer you really performed this song very 👍
Fantasties
👍👍👍👍
Stunning ❤❤
Mal oor jou real agter grond musiek, Jennifer..jammer jy het nie die real Greek Theatre musiek gehad nie.Dat jou stem sterker uit kom.
Hoekom het jy hom so kort song gemaak.Gek oor jou songs Lady.!
Briljant!
Jy sing die lied amper beter as Neil😍
wow what a voice
Pragtig! :(
Hoendervleis mooi Jenifher 😍
Briljant
Nou hoop ek om eendag te hoor hoe jy "Be" sing. My Duitse maatjie het jou onmiddelik met Zarah Leander vergelyk.... Jy het gewen....
Wat kan ek se?
Jy mag maar sing !!! Welgedaan
Jy mag maar sing!!