Ter wille van Christine (1975) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 06. 2023
  • This movie has already been uploaded more than a year ago on another channel on CZcams but the quality is not that good so I have uploaded a better version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
    Cast:
    Hans Strydom - Dominee Paul Hofmeyer
    Sybel Coetzee - Christine St. Clair
    Francois de Bruyn - Koos Potgieter
    Jan Bruyns - Dominee Willie Hofmeyer
    Willie van Rensburg - Dr. Marquard
    Cornelis Esterhuyse - Andries Venter
    Norman Coombes - Priest in Johannesburg
    Steve du Toit - Mr. van der Hoven
    John Harley - Priest - Swartruggens
    Wilhelm Esterhuizen - Oom Koenie
    Naomi van Niekerk - Mrs. Hofmeyer
    Christine Stevens - Mrs. Potgieter
    Mariette Engelen - Elsa Potgieter(as Mariette Ferreira)
    Alex de Boom - Manie Spannenberg
    Francis Coertze - Tant Emma Swanevelder

Komentáře • 16

  • @elnalush2748
    @elnalush2748 Před 17 dny +1

    So mooi. Ons eens pragtige land, skoon, veilig, treine het geloop, ons mense was sondae in die kerk. Hoe tragies lyk dit nou! Hoe vervalle, gebroke! n Geknelde land, sowaar!

  • @hettyjames5111
    @hettyjames5111 Před 13 dny +1

    Baie dankie vir hierdie mooi fliek.

  • @koosvanzyl2605
    @koosvanzyl2605 Před 10 měsíci +1

    Het dit baie geniet.. Dankie.

  • @investmentscare3415
    @investmentscare3415 Před 11 měsíci +1

    Dankie Tillie wat 'n pragtige geestelike fliek.

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 Před 9 měsíci +1

    Baie dankie.

  • @sonjaswart9866
    @sonjaswart9866 Před rokem +1

    Dankie, Tillie.❤

  • @rhonabennett8535
    @rhonabennett8535 Před rokem +1

    Baie mooi, dankie.

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před rokem +3

    Dankie.Ja beeld en klank nou baie beter♥️.

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem

    Dankie Tillie!

  • @TrevorMoses312
    @TrevorMoses312 Před rokem +7

    Hierdie rolprent was berug in sy dag net soos 'n Beeld Vir Jeannie.

    • @vasti018
      @vasti018 Před rokem +3

      Dankie Trevor - ja, diep storie en eg Afrikaans. So anders as ander talige flieks.

    • @mariabotha6390
      @mariabotha6390 Před rokem

      ​@@vasti018v
      😅ujn fx

    • @christid5838
      @christid5838 Před 4 měsíci

      ​@@vasti018Regtig? Oor wat?

  • @AIRview2
    @AIRview2 Před rokem +1

    Ag hoe kosbaar!

  • @peach9704
    @peach9704 Před rokem +5

    Dink daai tyd was daar baie meer hoogmoed en skinder as nou.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před rokem +2

      Daardie tyd was daar ook veel meer sensuur van alles dws rolprente soos hierdie was 'n waagstuk om te maak.