RITME Digitaal | So lyk die laaste dae

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 07. 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: So lyk die laaste dae
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 11 Julie
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 CZcams & Facebook

Komentáře • 10

  • @marlenevandermerwe1160

    Maranata. Amen 🙏 🙌 laat U wil geskied Here en hou ons opgewonde wag vir Jesus Christus se koms. ( baie dankie S,jou lering uit die Woord is vir my kosbaar)

  • @louisevandenheever2768

    Joe-iiieeee! Wat 'n mondvol. Nog selde is ek so versterk en bemoedig deur 'n lering. So baie dankie, ds. Stefan. Die saamvleg, die inweef vd Skrif in die hele tema. In Engels praat hulle vd "manifold grace of GOD." Ek wil die Woord so wil ken. 🙏🏻Dankie, Here, vir U Woord en liefde en die HOOP wat U vir ons gee. Dankie. In Jesus se Naam.✝️

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 Před 23 dny +1

    Dankie Stephan vir hierdie duidelike uiteensetting, jy mag maar vir ons meer en meer leer, soveel mense lees die Woord verkeerd. Ons Vader het die tyd in Sy Hande.

  • @tyzienapieterse2323
    @tyzienapieterse2323 Před 23 dny +2

    Baie dankie vir 'n suiwer Woord gebaseerde boodskap wat my net liewer maak vir Jesus en daarom 'vrede gee ongeag doem profete se spookstories. Maranatha kom gou Here Jesus!

  • @marthievandermerwe4058

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewend boodskap.

  • @petromarais6967
    @petromarais6967 Před 22 dny

    Baie dankie Stephan

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před 23 dny +1

    Oe Stephan Baie dankie jy praat so mooi en leer ons. Baie mooi boodskap

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 23 dny

    Dankie Stephan. Wat van die wat praat van 7 jaar verdrukking wat hulle se Jesus kom ons haal voor dit gebeur. Einde kerk era.

  • @susanrossouw5118
    @susanrossouw5118 Před 21 dnem

    Dankie goeie preek maar daar is nog baie goddelose mense en leef goddeloos.