Vetkoekpaleis, S2, Ep7

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • Soos 'n merry-go-round: Dit gaan goed met Worsie en sy meisie totdat hy 'n brief van 'n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag 'n besoek van 'n joernalis. Die Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

Komentáře • 72