Atlantis 4x4

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Atlantis Duine 4x4 -29 Jan 2023
    In hierdie video spandeer ons die dag saam met die 4x4 Klub. Wat ‘n heerlike dag! Ons het lekker gespeel - duine op, duine af.
    Die manne van die 4x4 Klub het ons baie mooi gehelp en geleer hoe om ons ratwisseling en momentum reg te kry sodat ons nie regtig vassit nie. Behalwe een keer…….maar toe was hulle vinnig daar om ons te help. Hierdie is vir ons wat nie experts op die gebied is nie. So as daar van julle is wat wil leer wat om te doen, dan kan jy dalk ook lekker leer deur na die video te kyk, en wie weet, dalk wil julle ook aansluit by die 4x4 Klub! Gesels gerus lekker saam in die comments, en dankie dat jy na die video gekyk het.
    Atlantis 4x4
    #atlantisduine #4x4 #kriekiesekiekies #funinthedunes #atlantisdunes #amarok

Komentáře • 19