"Slideshow" by Willem Kruger se gedenkdiens

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 11. 2022

Komentáře • 12

  • @marietjiebernard9347
    @marietjiebernard9347 Před rokem +4

    Ek huil elke keer as ek hierna kyk. Dis die seerste seer ooit. So mooi Jong man. Familie vas en mens Kan sien hy was lief vir kinders. Sulke mooi herinneringe. Maar ai die seer Sal sy familie altyd bybly. Ek dink aan jul.

  • @heidedempers5090
    @heidedempers5090 Před rokem +2

    So mooi slideshow van Willem se lewe. Hy het n vol lewe gehad en dit lyk of hy regtig elke dag gelewe het asof dit sy laaste was. Hy het mooi dinge beleef. Sterkte aan die familie. Julle is in ons gebede.❤️❤️

  • @ursulaschoeman9728
    @ursulaschoeman9728 Před rokem +2

    Baie sterkte aan sy familie en vriende,ek ken hom nie maar het so hard saam gebid dat Hy gekry sou word.Mag ons Hemelse Pappa jul styf vashou in Sy Vader hand en vertroosting gee in Sy tyd.Julle bly in ons gebede sterkte

  • @lillianvandenberg3698

    Ek kan myself nie indink hoe dit voel om 'n kind aan die dood af te staan nie, en as daar enige ongeruimde was rondom sy dood, hoop ek geregtigheid sal seëvier sodat ey geliefdes vrede kan vind. He will be forever young, so pragtige kind.

  • @vaughnmcintosh3199
    @vaughnmcintosh3199 Před 5 měsíci

    My condolences to the family

  • @helenferns113
    @helenferns113 Před rokem

    Life can be so unfair, this guy and his family was so so close, full of joand love..... Than you get my family, we can't show love to one another, we can't even spen an hour without fighting. My heart brake for this family, why couldn't be me instead😢

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 Před 5 měsíci

    Hy het n vol lewe gehaad.
    Baie mense in hul hele lewe kry nie eers een so dag vol liefde, en om orals te gaan nie.
    Treasure al die goue oomblik en dink aan julle almal wat deel was van sy lewe.
    Sterkte

  • @eugenevoltaire8681
    @eugenevoltaire8681 Před 5 měsíci

    Willem family we pray for an answer.

  • @charnelladams8711
    @charnelladams8711 Před rokem +1

    This is the saddest story ever💔I don't know him but my heart is broken😭

  • @jpdelport8550
    @jpdelport8550 Před 6 měsíci

    Laat hulle betaal so veel as wat hulle kan... want daar is nie n prys op n lewe nie!!!!