Van sakeregtewaghond tot selfstandige sakegemeenskap

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 07. 2018
  • Die sake-organisasie, AfriSake, het vandag aangekondig dat dit sy naam verander na Sakeliga. Die besluit vorm deel van ‘n volgende fase vir die organisasie, waarin dit sy strategie uitbrei: van sakeregtewaghond na sakegemeenskap.

Komentáře •