+mbkaroo Hou van jou onderwater shots! Hoe was die visvangs met die ander groepe toe ons weg was? Ons was baie lucky gewees dink ek, ons boot het oor 100 tiervisse gevang..
Dankie Tinus. yes, julle het n baie goeie week gehad, die water het kwaai gesak, en toe het die hele plek nog afgebrand ook. julle het baie goed gedoen.
There bodies look just like the American Stripped Bass,but it ends there as Stripped Bass have no teeth.I've heard that Tiger fish are delicious to eat.
Hi Tinus, stunning shots, en goeie edit. :), dit was lekker om julle daarso te ontmoet.
+mbkaroo Dankie...is dit jy Louw?
+mbkaroo Jou videos is impressive!! mooi gedoen!
+Tinus le Roux Yes, dis Louw, dankie Tinus. Dit is maar moeilik om my sonder die baard te herken. lol
+mbkaroo Hou van jou onderwater shots! Hoe was die visvangs met die ander groepe toe ons weg was? Ons was baie lucky gewees dink ek, ons boot het oor 100 tiervisse gevang..
Dankie Tinus. yes, julle het n baie goeie week gehad, die water het kwaai gesak, en toe het die hele plek nog afgebrand ook. julle het baie goed gedoen.
i my goodness - heerlike papswaai tussen ali papegaaie!!!
It looks like Louisiana or Florida. Even the people!
There bodies look just like the American Stripped Bass,but it ends there as Stripped Bass have no teeth.I've heard that Tiger fish are delicious to eat.
Definitely not...