17 Maart | Melissa van Biljon | Wanneer my planne nie uitwerk nie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 03. 2024
  • In hierdie diens:
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Plekke waarheen ons gaan
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wanneer my planne nie uitwerk nie
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa van Biljon
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Lukas 15:20,22,25-32 (AOV)
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/3yUljdk

Komentáře • 6

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před 3 měsíci +2

    Baie dankie Melissa . Jy is nog sò jonk en ht soveel insig en wysheid in die Woord. Jy lig my gemoed in Jesus Christus naam. God seèn jou Amen 🙏 🙌 👏 ❤️

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 Před 3 měsíci

    Baie Dankie vir jou pragtige boodskap ek waardeer dit opreg 🙏🙏🙏

  • @hannetjielamprecht832
    @hannetjielamprecht832 Před 3 měsíci +1

    Dankie Melissa gee mens moed!!!

  • @louiseterblanche354
    @louiseterblanche354 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir die besondere boodskap vandag Melissa. Daar is baie wysheid in jou woorde.

  • @melissascholtz9443
    @melissascholtz9443 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir die kosbare deel en Boodskap dit raak diep.

  • @user-sd5gi7br2c
    @user-sd5gi7br2c Před 3 měsíci

    Pragtige boodskap