SARAH THERON - Skil Die Tamaties (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Sarah Theron's Storm in 'n D-Cup song from her Storm in 'n D-Cup CD.
    Hierdie 2de video van haar album, STORM IN 'n D-CUP is 'n heerlike feesmaal van nostalgie en verlang. 'n Eg-Afrikaans verhaal oor kosmaak, liefde en saamwees om beurtelings jou hartsnare te pluk en te streel. Editor Reinhard van Wyk - Die Melkkos Produksies (DMProduksies) span.

Komentáře • 4

  • @katlegomaboe
    @katlegomaboe Před 12 lety +5

    Love hierdie song!!!

  • @Vleipadda1
    @Vleipadda1 Před 12 lety +4

    Dis pragtig ek kan dit nie ophou luister nie dis sulke liedere wat die afrikaanse taal spesiaal maak

  • @MrChristo007
    @MrChristo007 Před 12 lety +3

    Ja beslis baie spesiaal net soos Sarah dit kan doen Mooi.