3 Bestanddele perskepoeding

Sdílet
Vložit

Komentáře • 4

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před 11 měsíci

    Sjoe dit lyk lekker. Baie dankie.

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
    @Herr_Flick_of_ze_Gestapo Před 11 měsíci

    My magtag! dit lyk lekker! en so eenvoudig. Ek wonder of dit ook gedoen kan word met ander ingeblikte vrugte soos lychees of pawpaw. Maar ek weet die siroop van lychees en pawpaws is gewoontlik wateriger as die van perskes. dalk meer suiker ingooi?
    Dink die warm perskepoeding gaan ook lekker wees bedien met n bolletjie vanielje roomys en n bietjie gerasperde tjoklit.
    Baie dankie vir die oplaai. Lekker bly en Gods ryke seen vir almal daar by die huis.

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 11 měsíci

      Hi dankie,dink dit sal werk met enige geblikte vrugte en stroop.Dit moet net genoeg stroop he.Plesier en seen,genade en liefde vir julle ook.Mooi loop!!