Past. Kobus Brouwers - Dinge gaan beter word

Sdílet
Vložit

Komentáře • 17

  • @user-wc5bf6zz4q
    @user-wc5bf6zz4q Před rokem

    Amen what a step of Faith

  • @CharlesMalgaan
    @CharlesMalgaan Před 4 měsíci

    Amen and Amen

  • @liezellouw9817
    @liezellouw9817 Před 2 lety +1

    Here ek het u so baie nodig!! Verander dinge vir my ook asb Here!!! Amen

  • @jacobuskeenanmoses6457

    Dankie Here Amen 🙏🙏🙏

  • @taniaswartz8835
    @taniaswartz8835 Před rokem

    Powerful word!!!!! Glory to God!!!!! Amen amen!!! 🙌🙌🙌🙌Things are getting better!!! Hallelujah!!!

  • @seanethabooysens4701
    @seanethabooysens4701 Před 4 měsíci

    Amen

  • @ianjacobs6423
    @ianjacobs6423 Před 3 lety +2

    Oh! My God a word on time_undertake for your Servant.Ian K Jacobs

  • @hazeleneconnolley2523
    @hazeleneconnolley2523 Před 5 lety +1

    Dankie dankie ek voel die annointing danki dat dinge sal beter word...september my month to remember october we stepping over

  • @reginatheron287
    @reginatheron287 Před 2 lety

    Pastor bid asseblief vir my dat die Here vir my n deur sal open by n gestremde skool waar ek my jongste 2 kinders kan inskryf ,Ek is nou tans werksaam by n hoofstroom skool asseblief Pastoor Cobus

  • @philippussandt6445
    @philippussandt6445 Před 5 lety +1

    Groet elkeen by Kruiskyk in Jesus kragtig soete Naam
    Amen
    PST Kobus Brouwers
    Jou tye sal verander
    Amen Haluleja al die lof en eer aan Koning Jesus
    Dit is vanoggend op Sondag 9September2018
    Toe God se krag swanger op my kom neer daal het
    Dis in booskap nie n gewone boodskap nie
    Dis so gelaai vol Heilige Gees krag
    dit het my met God se Gees deur drong
    Dit is hier waar God in tens met my kom praat het
    Kobus vd Sandt my kind se die Here Ek is sal jou tye verander lank het jy vasgehou so my kneg Job Ek sal jou tye verander
    Ek het my geliefde gesalfde gestuur met My boodskap aan jou
    Dankie Abba Vader ek is geduldig
    Dankie Here dat U my tye verander in geseendheid in iets goeds waardeur Here als waarmee U my dagliks seen en drae dankie Here dankie al die eer al die lof kom U toe Here AMEN
    Dankie Kruiskyk vir so gesalfde seen vole boodskap
    wat u kom aflewer het in gehoorsaamheid
    tot eer van God
    Dankie vir voedsel aan siele daar buite wat smag om te ontvang
    Here dankie vir Kruiskyk bediening
    waar Here U salwing vloei
    waar U Here en Heilige Gees beweeg
    Here dit borel in my
    Here ek stem dat Here Kruiskyk uit sy nate sal laat skeer
    Elke geseende gesalfde wat U boodskap uit giet vra nou Here vou hul toe met U liefde
    Heilige Gees oppenbaar in hul in elke boodskap dat mense se hart en siel bereik word so total sal omkeer tot U
    Dankie vir elke boodskap vanuit Kruiskyk ook elke gemeente Vader laat U Heilige Gees op elke boodskap draer van U rus en ook op hul gesinne in Jesus Naam
    Amen
    Jesus liefde

    • @benjaminmanel3428
      @benjaminmanel3428 Před 5 lety

      Philippus Sandt .goeiemiddag n baie geseende Boodskap

    • @philippussandt6445
      @philippussandt6445 Před 5 lety

      Benjamin Manel
      Groet u in Jesus wonder geseende naam
      Dankie broeder
      Ek nou al die boodskap ontvang was bedrywig gewees
      Ek dankie u vir boodskap waarop u reageer het
      God verander jou tye
      Dis so wonderbaar hoe God my lei versorg voorsien
      Ek is gefokus op Jesus Christus my Verlosser en Saligmakker my oe is volheid op my verlosser
      Doen Hosp besoeke soos God my geroep het
      Heilige Gees leer en onderrig my in als
      Om te mag sien hoe God se Engele die water roer en gebroke siele en siekes herstel total
      Ek is gesalf geseen om n instrument te wees vir God uitverkies as God se geroepende
      Getuurde amen
      Geseende aand aan u en u families Jesus groete

    • @ronasmith7788
      @ronasmith7788 Před 4 lety

      More pastor ; bid vir my finansie en hys ; Here seen pastor; mense so Jaloes en afgustig ; ek baie verloor; hys en kare in die lewe, ; hou my in pastor se gebede; dinge kom net reg ;

  • @glendayeah989
    @glendayeah989 Před 4 lety

    I received in Jesus name Amen 😇 the property is my ek bid en vertrou op God vr my besigheid Al's ht Los geraak in Jesus name Amen 😇

  • @jamesmeyer9497
    @jamesmeyer9497 Před 6 měsíci

    Samson Grootboom

  • @cheslinwitbooi6877
    @cheslinwitbooi6877 Před rokem +1

    Cheslin witooi look for job

  • @beryljacobs6716
    @beryljacobs6716 Před 4 lety

    Amen