Vetkoekpaleis episode 13, Drome

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 01. 2014
  • Frikkadel se droom om 'n rugbyspan af te rig word bewaarheid as hy die laerskool se eerstespan kan afrig. Boeboe se droom om te sing en 'n CD te maak word ook bewaarheid.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal
  • Zábava

Komentáře • 23