Mountain Zebra National Park - 2022

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Mountain Zebra 2022
    Daar is soveel mense wat ons nuuskierig gemaak het oor Mountain Zebra Nasionale Park.
    Almal sê dis so mooi tussen die berge, en man oh man, is dit nie asemrowend mooi nie! Ry gerus saam met ons deur die Park en geniet elke liewe spesiale oomblik saam met ons. Die Cheetah tracking was nogals ‘n opgewonde ervaring en mens moet maar baie versigtig wees en op jou hoede wees as jy so sonder enige beskerming naby ‘n wilde dier is. Dit was elke liewe oomblik die moeite werd. Dan is daar die 4 x 4 roetes wat nogals baie uitdagend is, dis baie klip. Ons het wel ‘n band stukkend gery, maar dit was ongelooflik mooi en alles die moeite werd. Ons het soveel mooi gesien! Kliek net op die link, en ry gerus saam met ons, maak net seker jou veiligheidsgordel is vas!
    #mountainzebra #outdoorlife #camping #campinglife #sony #photography #photographer #nationalparks #nationalgeographic #cheetah

Komentáře • 22

  • @beyzanurkoc9328
    @beyzanurkoc9328 Před rokem +1

    thanks for video

  • @annekeschoeman8637
    @annekeschoeman8637 Před rokem +3

    Lekker saam gekuier. Mooi foto’s.

  • @jorriejordaan9954
    @jorriejordaan9954 Před rokem +2

    Julle videos is puik, ons geniet die ligte luim en kyk uit vir die volgende een. Kyk net weer na die "Bontebokke", hier by ons is dit moontlik sy broer die Blesbok. Lekker reis julle!

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Před rokem +1

      Hallo Jorrie, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sal definitief daarna oplet. Ons gaan Desember weer Addo en Mountain Zebra toe. Dankie dat julle na ons videos kyk.
      Ons doen dit maar vir wanneer ons eendag te oud is om te toer. Dan kan ons op die stoep sit en na die memories kyk😄

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Před 10 měsíci

      Edit jy dit in Resolve? Dis regtig uitstekend. En ek het 'n internasionaal bekende natuurlewe filmmaker in my familie. Julle videomateriaal is regtig topklas.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Před 10 měsíci

      @@Afriqueleblanq baie dankie vir die groot kompliment. Ek waardeer dit opreg. Jong, ek doen alles op my ipad met imovie.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Před 10 měsíci

      @@Afriqueleblanq baie dankie dat jy na die vidoes kyk. Ek edit alles op my ipad met imovie, dit gaan nie altyd so vinnig en maklik soos met resolve nie, maar ek is gemaklik met imovie. Alles lom uit my hart uit, so ek is bly as jy daarvan hou, baie dankie.

  • @makingmemories55tvz
    @makingmemories55tvz Před rokem +2

    Hou van jul video's. Fotografie baie goed en ek reis lekker saam.

  • @BrawlStars-sc7fq
    @BrawlStars-sc7fq Před rokem +1

    you guyz kicked some azz please pardon my french here

  • @SakCyb
    @SakCyb Před rokem +2

    Julle maak besonder mooi videos, dankie dat ons kon saam ry. Gaan beslis ook binnekort oppad Baviaanskloof toe ook daar stop vir 'n paar dae.

    • @kriekiesekiekies4785
      @kriekiesekiekies4785  Před rokem +1

      Julle moet julle trippie geniet. Geniet Baviaans, ons het dit verskriklik baie geniet daar. Veilig ry asb.

  • @denzkz4582
    @denzkz4582 Před rokem

    This worked thank You for free Download Minecraft Earth Beta Youre the best

  • @canerinderscalsmahesab8538

    Just found out about you dope

  • @borataskn303
    @borataskn303 Před rokem

    FORTISSIMA RAGAZZI UN ABBRACCIO DA RIMINI

  • @gachaizleriim8515
    @gachaizleriim8515 Před rokem

    why did his shirt change

  • @denemee630
    @denemee630 Před rokem

    First commenter P

  • @osmansacli8353
    @osmansacli8353 Před rokem

    like what youre doing here smooth and unfaltering wins the race know what Im sayin

  •  Před rokem

    tbh Only your video shows how to install add free Gems and coins on android