Dewald Gouws - This Is Our God

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 06. 2024
  • Geniet Dewald Gouws se musiekvideo van "This Is Our God"!
    Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse -
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 7

  • @user-sl4kq6kl6c
    @user-sl4kq6kl6c Před měsícem

    Ek is sò dankbaar dat ons Suid Afrikaners se geloof in ons enigste hoop, God Almagtig, Sy seun Jesus ons Heer, nog met eerbied en eer gesing, gebid en geloof word🙏Mag God in Sy Almag ons geloof vergroot en ons Hom net meer en meer sal Dien en Eer. As ek kyk na die verval en chaos van die magtigste land eens op n tyd , Amerika , dan kan n mens kyk wannèer dit begin het. Toe hil God uit alles begin verwyder het. Mag God ons seën en spaar van sò n toekoms en ons die wysheid gee dat ons Hom mèèr moet toelaat om ons land te lei. Sonder God is ons gedoem. Ek hoop elke Suid Afrikaner gaan op hul kniee en bid, vir ons land, vir ons kinders se toekoms, vir vrede en vir versterking van ons geloof.🙏

  • @user-on6wi5hu2q
    @user-on6wi5hu2q Před 28 dny

    Love it in Jesus name

  • @user-zs5kl3ff3k
    @user-zs5kl3ff3k Před měsícem

    Pragtig AMEN ❤

  • @roelien
    @roelien Před měsícem +1

    🙌🙌

  • @TanyaMichelleHart
    @TanyaMichelleHart Před měsícem +1

  • @MariaanYssel
    @MariaanYssel Před měsícem

    Prys die Here , Pragtig

  • @elizestroebel7244
    @elizestroebel7244 Před měsícem

    Amen