Ons gesin is ñ gemak zone. Ons waak en bid nie, soveel goed het al met ons gebeur en ja, ons elkeen blameer ander vir ons probleme. Ek bid dat die Heilige Gees ons almal sal verander sodat ons ons vlees sal kruisig, ons kruis sal opneem en God sal soek en sal waak en bid. Eks moeg vir probleme en dit wat dit daarmee saam gaan.
Ek is groot gemaak met n pakslaë sommer vir wat my sisters gedoen het, maar ek het geweet wat reg en verkeert was. Gemak zone is so gevaatlik. Dit gebeur wanne jy dit die minste verwag. Dit is n konstante gesprek met ons Vader.
Die klank is net weg vir eerste paar minute.
Awesome, awesome diens. Dankie Pastoor en familie. God is good!!!❤
Dankie Vader. Dankie Pastoor. Dankie vir due boodskap want ek wil uit my gemaksone kom en waak en bid. Al die lof en eer kom U toe
Ons gesin is ñ gemak zone.
Ons waak en bid nie, soveel goed het al met ons gebeur en ja, ons elkeen blameer ander vir ons probleme.
Ek bid dat die Heilige Gees ons almal sal verander sodat ons ons vlees sal kruisig, ons kruis sal opneem en God sal soek en sal waak en bid.
Eks moeg vir probleme en dit wat dit daarmee saam gaan.
Ek is groot gemaak met n pakslaë sommer vir wat my sisters gedoen het, maar ek het geweet wat reg en verkeert was. Gemak zone is so gevaatlik. Dit gebeur wanne jy dit die minste verwag. Dit is n konstante gesprek met ons Vader.
Dankie vir awesome boodskap Past.
Hier in Oudtshoorn is dit vreeslik koud.
Skuif net die rooi strepie bietjie aan dan is daar klank
Dankie pastoor Des.🎉🎉🎉
Geen klank op you tube😮
More geen klank vir n rukkie
Geen klank😢
Geen klank nie Pastoor!!!
Forward bietj klank dan reg
Geen klank.
Van Alberton Gauteng
Geen klank...(vredenburg)..
Pastoor daar is nie klank nie
Geen klank more pastoor
Waar is die klank pastoor
Daars Geen klank nie
Geen klank Vanderbijlpark
Net die eerste paar min.
Geen klank
Ek ken kinders wat sonder God grootword , hulle is al redelik groot. Hoe leer mens hulle?
Geen klank
Da nie klank nie
Goeie more uit die koue reenirige kaapstad
More geen klank vir n rukkie
Geen klank
skuif rooi strepie na links dan begin die preek