Fokus 2 Julie - Hoe gaan die nuwe kabinet dit regkry om saam te werk?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 07. 2024
  • Anton Meijer gesels oor die week se grootste gebeure.
  • Zábava

Komentáře • 7

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord Před 19 dny +6

    Altyd van die beste kommentaar. Daar is deesdae min omroepers van Anton se kaliber.

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler Před 19 dny +6

    Prof. Malan het een van my gunsteling deskundiges geword. 'n Heel Europa spezial episode met Prof. Malan sou baie interessant wees. Ongelukkig bied die openbare stasies in Duitsland nie objektiewe bydraes aan nie. Baie dankie en hartlike groete van die grootste gekkehuis in die wêreld, die EU!

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j Před 19 dny +1

    Boeiende uitstekende analise deur al die deelnemers. Nie gerusstellend nie, uiteraard... Dankie.

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 Před 19 dny

    Almal wat regtig die welsyn van die mense van die land op die hart dra, EN wat met groot erns diefstal en korrupsie wil teengaan, gaan goed met mekaar saamwerk, selfs oor Partygrense heen!

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 Před 19 dny +1

    HKGK

  • @rhitakinnear2076
    @rhitakinnear2076 Před 19 dny +1

    Ramaphosa kannie die president van die land wees e president van ANC wees hy moet bedank