Tolla van der Merwe - Oom Floors se stories

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 05. 2023
  • Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste
    OOM FLOORS SE STORIES
    i. "Fielies van der Merwe
    ii. Kerkklokke
    iii. Skoonpa se sterfbed
    iv. Snuif op Nuweland
    v. Rit na die bosveld
    vi. Pruimer
    vii. Mampoer
    viii. Die groot leeujag
    ix. Die vlieë
    Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.
    Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!
  • Komedie

Komentáře • 15

  • @Peter-bd5yg
    @Peter-bd5yg Před rokem +6

    Daar is Geen Een SnaakSer As Tolla VanDer Merwe Dis Deel Van Tolla VanDer Merwe.s Gawe.S Amen ❤😂

  • @brandendeysel6506
    @brandendeysel6506 Před 7 měsíci +1

    Ge'n sin vir humor kan dit tege nstaan op s'n oore! Dis humor ter sprake in Afrikaans te hore, man!

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Před rokem +4

    Tolla was bobaas komediant

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 Před rokem +7

    😂😂😂 Leka Tolla goed soe

  • @DoloresDeBeer-pm3wq
    @DoloresDeBeer-pm3wq Před rokem +12

    Onse eie Tolla,,jy is regtig super snaaks 😂😂😂😂

    • @music_ed
      @music_ed  Před rokem +1

      Dankie Dolores, stuur vir vriende aan om te subscribe sodat hy nie vergete word nie

    • @JohnwinLosper
      @JohnwinLosper Před rokem

      🎉
      Hub

  • @AndriesKloete-rk1zu
    @AndriesKloete-rk1zu Před rokem +6

    Tolls is tops

    • @music_ed
      @music_ed  Před rokem

      Dankie Andries - Stuur vir vriende aan om ook te subsrcibe

  • @carlvanwyk8358
    @carlvanwyk8358 Před rokem +1

    Hi het jy dalk die storie wat Tolla vertel het van voëls wat die aarbei eet of so kan nie die storie onthou nie?

  • @robertjanack318
    @robertjanack318 Před rokem +1

    Francistown

  • @neelgangadeen6300
    @neelgangadeen6300 Před rokem +3

    Waar is Oom Floors van Tierhoek?

    • @music_ed
      @music_ed  Před rokem

      Hi Neel, Ek sal die plaat soek en hom oplaai. Stuur vir vriende aan om te subscribe -

  • @amandadupisani2355
    @amandadupisani2355 Před rokem

    No sound

    • @music_ed
      @music_ed  Před rokem

      HI Amanda, waar is nie klank nie?