Sjef oor al haar verliese: Stilgeboorte, man se selfdood en huisbrand

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 05. 2024
  • Alombekende sjef Renette Vosloo, wat in 2014 vierde in kykNET se Kokkedoor-kompetisie geëindig was, deel die drie groot traumatiese ervarings wat sy in haar lewe moes beleef. Die stilgeboorte van haar derde kind, haar man “Mielie” se selfdood en die afbrand van haar huis met al haar herinneringe waaraan sy nog vasgeklou het. Selfs haar man se as ...
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Komentáře • 4