KLOP! Chat: Onderhoud; Lynette Francis
Vložit
- čas přidán 10. 09. 2024
- KLOP! Chat: Onderhoud; Lynette Francis
Die mediapersoonlikheid gesels oor haar werk en ma-wees.
Wees deel van kykNET se CZcams-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Dankie Lynette, jy maak ons trots. Mag jy bly groei as mens en mense inspireer.
You are such an inspiration to single moms everywhere and that happiness is just a moment away.
Mal oor haar lag.hoop sy verloor dit nooooit
Godloos.
Ek hou van haar stem..lanklaas vir haar gehoor