Thys Nortje - Claudia (Liriekevideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 04. 2024
  • Geniet die lirkevideo van Thys Nortje se "Claudia"
    Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- vyd.co/ThysNortjeSkryf
    Lirieke:
    Claudia ek weet nie wat om te sê nie
    Ek hang nog aan wat nou voor my gebeur
    Ek twyfel of ek nie my oë moet glo nie
    Maar ek belowe, as ek kan, sal ek prober
    Claudia jou glimlag spreek boekdele
    Maar daar’s soveel wat nog in jou oë skuil
    My groot ego staan hoog soos ‘n bloekomboom
    Ek was trots, ek was sterk, maar jy was ‘n byl
    Ek dink my lewe
    Bou nog
    Heeltyd op
    Tot hierdie oomblik waar ek jou nou hier ontmoet
    Ek sal my woorde
    Twee keer
    Af meet voor ek
    Kans sien om jou ooit daar te kan groet
    Claudia ek sien al reeds ons lewens
    Hoe ons op die stoep sit as ons 50 is
    Ek drink koffie en kyk vir die sonsak
    En jy kla hoe jy die kinders op kollege mis
    Claudia as ek dit als kon oorkry
    Sou ek elke oomblik net so oor wou hê
    Maar as ek dalk net een ding kon verander
    Sou ek na jou toe loop, myself voorstel, en hello sê.
    Redigeerder:
    Hlogi Mosotho
    Vervaardiger:
    Vonk Musiek
    Liedjieskrywer/Publiseerder:
    Thys Nortje / Vonk Uitgewers CC
    Liedjie opname:
    Tertius Human / CoolerBox Studios
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Komentáře • 2

  • @heinvanwyk6623

    Pragtige Liedjie!

  • @SolamonBrits-jk2xf

    Trots Afrikaans..Pragtige.Moet nooit opgee op jou drome.Jesus het jou die talent gegee so gebriuk dit met respek.Sterkte ou seun🙏💕🌹🦋🌻🙌🐎🐞🐝🤟🌺🦃🐜