Mis jou tjom!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 08. 2024
  • Ek mis jou tjom!! julle almal
  • Komedie

Komentáře • 77

  • @garethgibson8608
    @garethgibson8608 Před 3 lety +4

    Dude I live in the UK, my heart hurts for my friends. The lockdowns have hurt hard, fok ek mis my tjoms. Makes me cry, Dankie tjom

  • @mealycock
    @mealycock Před 4 lety +4

    Thinking of all my pelle end vrinne in South Africa tonight, thanks for this!

  • @carlajonck4618
    @carlajonck4618 Před 4 lety +6

    Luister hier ou, hou aan met die songs! Jy het regtig talent🙌🏻👏🏼👏🏼 Hierdie is goud.

  • @mvosloo6431
    @mvosloo6431 Před 4 lety +31

    N mens is nie gemaak om aleen te drink of braai nie, ons kort vriende saam ons.

    • @stephenstafford15
      @stephenstafford15 Před 4 lety +1

      Dis waar morne v iewen as ek 14 is miss ek nog my friende

    • @deltynnkruis7024
      @deltynnkruis7024 Před 4 lety

      @@monjagyl1100 - Sal glo niemand wil help nie...
      Hy het sekker weg gehardloop?

  • @thinus0001
    @thinus0001 Před 4 lety +2

    Wow. Die liedjie tref jou hartsnare. Almal welkom by my plek na die isolasie, "ek het ys".

  • @deltynnkruis7024
    @deltynnkruis7024 Před 4 lety +6

    Ek kan nie die "like button" genoeg keer druk nie.
    Brilliant, Mr
    Hy slaan diep. Maar is perfect 👌😥

  • @morris_fox
    @morris_fox Před 4 lety +6

    What a song! Well done!

  • @corrie20679
    @corrie20679 Před 2 lety

    Vanmôre kers party met pêlle gekanseleer oor van hulle CoVID het. Die song jong.. jis

  • @GN0M1X
    @GN0M1X Před 4 lety +33

    Daai perde wat die video ge duim af het is nugter en hartseer. Gee vir hulle 'n dop en drukkie.

    • @deltynnkruis7024
      @deltynnkruis7024 Před 4 lety

      @@monjagyl1100 - Haha, niks better om te doen nie, huh?
      Kak sad om te sien hoe jy op almal se comments post... 😂😂

  • @jacquesvanheerden9405
    @jacquesvanheerden9405 Před 4 lety

    What a song bootjie !!!!!!Kry sommer n knop in die keel MIS MY PELLE BRAAI EN RUGBY😞😞

  • @schalkstoop7104
    @schalkstoop7104 Před 4 lety

    My hart gefoken breek vir jou op einde van song.tjom,jy rock!!!!!moeni stop met shows.mense Soos jy maak dit makliker,haal ons gedagte af van die Kak foken corona.

  • @TheRSAdude
    @TheRSAdude Před 4 lety +30

    How to get homesick in 3 minutes😂🇿🇦

    • @yeetyeet9070
      @yeetyeet9070 Před 4 lety +3

      ek sit hier in NZ en dink aan my pelle

    • @EmilLourens
      @EmilLourens Před 4 lety +2

      @@yeetyeet9070 Selle hier in DE

  • @keaganlaubscher3044
    @keaganlaubscher3044 Před 4 lety +17

    Ek het eintlik gefokken huil bra😂

  • @tomliebenberg384
    @tomliebenberg384 Před 4 lety +5

    Diep my maat Lovvit en daai traan aan die einde is kosbaar geniun.

  • @jurgensvanonselen2880
    @jurgensvanonselen2880 Před 4 lety +4

    Hoe sè mens..dis bevok lekker Jonathan. .ek mis tot al my kak pelle

  • @hein2958
    @hein2958 Před 4 lety +1

    Dis n bef.. song. Thanks

  • @louismyburgh7728
    @louismyburgh7728 Před 4 lety +4

    Hoe miss ek my tjomas nou.

  • @Dolfvandenbergh
    @Dolfvandenbergh Před 4 lety +3

    Ek hou van jou " nuwe" songs

  • @rkaccountants
    @rkaccountants Před 4 lety +2

    Weereens Goud!

  • @julianscott4603
    @julianscott4603 Před 4 lety +1

    Verlang ek sommer nou extra meer na my boetas!! Tnx RR jy is n yster en insperasie!

  • @stephenstafford15
    @stephenstafford15 Před 4 lety +2

    GOOIE vedeo

  • @BluesyPixie85
    @BluesyPixie85 Před 4 lety +8

    Vok broer wil sommer 'n traan trek

  • @liancombrinck6483
    @liancombrinck6483 Před 4 lety +1

    Ek gan nou braai!! 🍻🍻🍻🔥🔥

  • @PurpleSneeu
    @PurpleSneeu Před 4 lety +2

    jy is fkn awesome man ek wag elkedag v nuwe ietsie van jou af.

  • @calebjansevanrensburg1169

    Klink soos Flip a Coin... Mooi man!

  • @westernlionsrugby2993
    @westernlionsrugby2993 Před 4 lety

    Awesome... Hoop nie jy gee om nie, ons het song gesample vir ons eie span se lockdown video..

  • @christoduplessis8177
    @christoduplessis8177 Před 4 lety +3

    Nog n stukkie langer vasbyt, maar daai eerste braai 👌

  • @SchalkSmit09
    @SchalkSmit09 Před 4 lety +1

    goeie video

  • @stephenlouwbiokineticist4127

    👍👍👍Smaak dit stukkend

  • @SkippyTheDude
    @SkippyTheDude Před 4 lety

    Voken Epic tjoma....Mis jou ook...Ons gaan nou braai...........

  • @ItsMuneeeb2.0
    @ItsMuneeeb2.0 Před 3 měsíci

    Fuck it makes me miss my friends at my old school 😭😭😭😭😭😭

  • @vickilx9589
    @vickilx9589 Před 4 lety

    😂😂😂
    ai .. ek geniet jou humor !

  • @skatman639
    @skatman639 Před 4 lety +1

    Wk het die seker 50 keer geluister. Thanx johnathan. Jys n yster. Waneer kom jou volgende een

  • @hansOrf
    @hansOrf Před 4 lety

    Fokken brilliant.

  • @williamzar5021
    @williamzar5021 Před 4 lety

    Leke Jono!!

  • @tobiesmith9565
    @tobiesmith9565 Před 4 lety

    Dis n Tjom daai ! Ek dink baie van ons manne voel so en die dames wat hulle girls mis gedurende hierdie Tyd.

  • @Zaptoid
    @Zaptoid Před 4 lety

    Jirre, bra, net so.

  • @djfiggivaalsa9777
    @djfiggivaalsa9777 Před 4 lety

    Lekker boys so ons het pellllllllllllllllllle nodig al is dit net 1 goeie een :)

  • @HWT23
    @HWT23 Před 4 lety

    Wanneer is die song op spotify?

  • @hermanbooysen3601
    @hermanbooysen3601 Před 4 lety

    😢😢😢😢😪😪😪🤧🤧😭😭😭😭

  • @Roxy331
    @Roxy331 Před 4 lety

    😅🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @wargames4239
    @wargames4239 Před 4 lety

    Jou yster

  • @willemwikkelspies7732
    @willemwikkelspies7732 Před 4 lety

    Like #444

  • @boeloevanboeloefontein
    @boeloevanboeloefontein Před 4 lety +2

    Siestog… ;-;

  • @yeetyeet9070
    @yeetyeet9070 Před 4 lety

    is die song op spotify?

  • @ebenvisser5442
    @ebenvisser5442 Před 4 lety +1

    Wats die song se back track se naam

    • @Kamanya
      @Kamanya Před 4 lety

      "Only you" Yazoo

    • @Richard-ox8is
      @Richard-ox8is Před 4 lety

      @@Kamanya it's only you but the flying pickets version

  • @eenvoet
    @eenvoet Před 4 lety

    Dankie hiervoor. Nou gehuil soos ek gelag het

  • @Colonelcliff467
    @Colonelcliff467 Před 4 lety

    Rikus ou pel mis die kappe uit Auckland

  • @forcerider0136
    @forcerider0136 Před 4 lety +2

    pik ek nou n traan 😅

  • @chrisrsa3310
    @chrisrsa3310 Před 4 lety

    Jonathan wees n lekka ou as jy die lees en se my watse fokken app gebruik jy om so musiek te maak. Ek vra vir n vriend

  • @charlgeralderasmus7424
    @charlgeralderasmus7424 Před 4 lety +1

    Fok tjom!
    Is jy oraait? Jy klink baie depro en dit lyk of jy regtig tjank in die einde.

  • @jaydenbutton9144
    @jaydenbutton9144 Před 4 lety

    Ek hou van hierdie een

  • @anmarivanderwalt4989
    @anmarivanderwalt4989 Před 4 lety

    Ek het die een tot in my siel gevoel

  • @jeandrenell7053
    @jeandrenell7053 Před 4 lety

    jy is yster ou vriend

  • @lookingfortheking1269
    @lookingfortheking1269 Před 4 lety

    Tune my maar ouens ons Sal Sien Wi laaste lag
    Julle Afrikaner “boerseuns” se julle is kinders van die Here .....
    lees bietjie 1 Corinthians 6 v 9-10
    “Geen dronkaard (suiplap) Sal die poorte van die hemel ingaan nie”
    Sy hele image is “lekke suip ouens” ....skrik julle eerder wakker
    Daar is niks vout met di song ni
    Wat ek a pyn mee het is om te maak of “suipgat” soo cool is maar eintlik vok dit julle Lee lewens op en stel a Slegte voorbeeld vir di nuwe geslag se Seuns

    • @skatman639
      @skatman639 Před 4 lety

      gaan lees jy hom tjom

    • @jandreneethling5664
      @jandreneethling5664 Před 4 lety +1

      En die huigelaar wie se eie verlosser water in wyn verander het moes net ‘n eier lê op sosiale media...
      Iemand wat afrikaans praat wat nie kultuur en kameraderie verstaan nie..
      Opgesmukte bybel diener wat nie die intellgensie het om die omvang van ‘n nasie se bestaan of sy eie geloof holisties te verstaan en benader nie.
      So hier is vir jou ‘n boodskap in plein afrikaans. Gaan kak in die mielies en vee jou hol met jou vingers af sodat as jy weer wil kak tik jy dan ‘n regte rede het om jou neus op te trek!
      Persoonlik wag ek vir die lockdown om einde te kry sodat ek my kitaar ek coolerbox kan laai en saam met my pelle om ‘n hardekool vuurtjie te loop kuier en braai.

  • @lookingfortheking1269
    @lookingfortheking1269 Před 4 lety

    Jy meneer is in God se image geskep en vir jou om te dink “dop en tjop” is waaroor die lewe gaan is mal, en vir jou om jou image( God se Image ) as a “suipgat” uit te beeld is ook mal
    Jy het “semi” roem gekry, hoekom gebruik jy dit ni om vir jou skatte in die hemel by mekaar te maak, in plaas van “tydelike skatte” op aarde ni
    Jy moet wakker skrik maat die tyd is min en jy speel Russian rollet met jou siel 🙏

    • @MartinCloon
      @MartinCloon Před 4 lety

      Jy moet ook wakker skrik and realise that not everyone is interested in your imaginary pal in the sky. Have you ever read your Bible, Boet? Full of instances where your buddy enjoyed time with his pals, eating and drinking! People like you make me very sad.

    • @jacoconradie8139
      @jacoconradie8139 Před 4 lety +1

      Fucksakes.... die ou maak 'n song oor hoe hy sy pelle mis en al wat jy kan dink is om hom te judge... jy ken hom en sy hart nie so gaan sit eerder weer. Dis hierdie judgemental attitude van christene wat my wye draaie om jou laat loop!!!

    • @ebenburger7151
      @ebenburger7151 Před 4 lety +2

      Waar moer jy uit die boom uit pêl? Jy maak jou naam gat. Typical churchgoer mentality. Jy moet wakker skrik, weet regtig nie watse bybel jy lees nie. In your very fist sentence you contradict your believe values.

    • @scaramouche600
      @scaramouche600 Před 4 lety +1

      'n Mens noem dit humor. Duidelik nie 'n konsep wat jy onder die knie het nie. Kan ook gerus bietjie beter spel. Gratis advies vir jou, mnr 'rollet'.

    • @paulusroux8887
      @paulusroux8887 Před 4 lety +1

      Louis. Skrik wakker bul

  • @PurpleSneeu
    @PurpleSneeu Před 4 lety

    jy is fkn awesome man ek wag elkedag v nuwe ietsie van jou af.