Graad 8 Breuke #6: Vereenvoudiging

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Hi 🤓Het jy al ooit gewonder hoe om breuke te vereenvoudig? Dan is hierdie die perfekte video vir jou. Ons gaan vinnig deur die metode en daar is 'n paar voorbeelde.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:07 Inleiding
    00:43 Metode
    01:56 Voorbeeld 1
    02:30 Voorbeeld 2
    04:03 Voorbeeld 3
    05:19 Voorbeeld 4
    06:04 Voorbeeld 5
    06:33 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die vorige video, click hier: • Graad 8 Breuke #5: Deel
    As julle nog videos in die Graad 8 reeks soek, kyk hier: • Graad 8 Waarskynlikhei...
    Laat my asseblief in die comments of op instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

Komentáře • 1

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie  Před 2 lety +1

    Hey julle! Ek hoop hierdie video het julle gehelp 😀dankie vir almal se ondersteuning! Asb versprei die woord as hierdie videos julle help ✌