.I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVES IN US
Wat n pragtige lied en opname is dit hierdie ! Werklik mooi en uitstaande. Ervaar Christelike Vreugde in Prysing, Lof, Eer en Glorie aan Hom! Loof en prys Die Here Koning Jesus Christus! Amen !
Filippense 3 12 Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is.
Ek wil ook meer en meer van U in my lewe he, Here Jesus, u genade is onbeskryflik groot en in my hart dra U die Kroon. Dankie dat U Here U lewe vir my afgele het.
Ek wil so graag verseker weet al het ek al baie bewyse gekry! Ek het 'n week gelede gedroom hoe ek in 'n tonnel beweeg en tonge vuur spoel oor my heen en ek voel niks en ervaar nie die vuur nie net 'n rustigheid
Baie dankie vir die pragtigeen bemoedigende liedjies
Dankie Jesus vir U liefde in ons harte sonder U is ons niks
Mooi gezongen prachtigi
Amen....so 'n inspirerende lied...
.I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVES IN US
Wat n pragtige lied en opname is dit hierdie ! Werklik mooi en uitstaande.
Ervaar Christelike Vreugde in Prysing, Lof, Eer en Glorie aan Hom!
Loof en prys Die Here Koning Jesus Christus! Amen !
My gebed is ook om meer van Jesus in my hart te hê. Sonder Hom is niks die moeite werd nie. Ek loof Hom vir sy Goedheid.
Baie danki Jesus vir die gebed x will meer en meer soos U wees🙏🙏
Amen...Dankie Jesus dat ek aan U behoort.
Ek wil vir Jesus in die middel v my huwelik he, om ons besluite vir ons te neem...
❤️♥️
God is groot en ek leef uit dankbaarheid elke oomblik
Dankie Jesus dat U in my hart is , dankie dat ek kan bely dat U my GOD is......U alleenlik is die weg , die waarheid en die ewige lewe.......AMEN
JESUS DANKIE VIR U WONDERLIKE WOORD EK DIEN U MET MY HELE LEWE AMEN AMEN
Ek wil Jesus meer en meer in die middel van my hele bestaan, my lewe en my huwelik hê, want Hy is my Koning.
Ja ds war
Here help my in Jesus Naam, meer en meer soos Jesus baie mooi song van Piet Smit..
Al hierdie opnames is so pragtig, ek sal ure daarna luister. Baie dankie 🙏🙏
Dis wàar hy het ñ skoon stem,om tè sing terwyl jy ñ baba laat slaap
AMEN
Jesus, my koning!
My lewe behoort aan Jesus ek loof en aan bid Hom
Meer en meer soos U Here Jesus, wil ek wees.
Awesome song
Dit is so mooi, wens ek kon nou by Hom wees
Dis my lewens begeerte. Wil so graag Sy voete gaan soen❤
Stunning! Kan nie ophou luister hierna nie
Filippense 3
12
Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is.
Die Kosbaarste Skat in enige lewe - dankie ook vir jou Pieta en seen vir jou .
PIET
SMITP
Pragtig baie dankie
Herondek ek die liedtjie. Baie baie mooi en waar
Dit is so mooi.
DANKIE BAIE !! LOOF EN PRYS DIE NAAM VAN DIE HEER.
Waar is God? Want God is Al's
Here, U is my lewe.Laat U wil geskiet in my lewe. Ja Here. Meer en meer soos U Here. Amen!!!
be bessed in name of Jesus
Amen, liewe Jesus neem my oor in U naam.
My trane afgedra na groot hartseer
Dankie Jesus!
Ek wil ook meer en meer van U in my lewe he, Here Jesus, u genade is onbeskryflik groot en in my hart dra U die Kroon. Dankie dat U Here U lewe vir my afgele het.
AMEN JESUS
Wees dankbaar vir enige seen seen ontvang
JESUS EK IS BAEIE LIEF U SONDER U IS ONS VERLORE EK WIL NET N SIELE WENER WEES VIR U AMEN DANKIE VIR U LIEFDE AMEN
Stem saam Johan ek wil ook 'n siele wenner wees. Dis so 'n wonderlike voorreg om dit te mag lewe vir ons Lewende God.
Hanlie Kuun Hanlie ons is velore sonder ons LEWE GOD AMEN GOD SAL ONS SEEN AS ONS NET UIT GAAN EN SY WAARDE WOORD VERKONDIGE AMEN
Ek kan nie ophou om na die lied te luister nie ALLE EER KOM AAN JESUS TOE AMEN
ONS MOET ONS LEWE MET GOD REGMAAK SY KOMS IS NABY AMEN
Deck of cards
Waar was die sanger al die jare
Mooie kinderkoor
Amen🕇
Ek kom nader aan Sy troon
q
Pieta het die lied ook gesing,toe my pa ge groot doop is,sal dit altyd onthou.
Ek wil so graag verseker weet al het ek al baie bewyse gekry! Ek het 'n week gelede gedroom hoe ek in 'n tonnel beweeg en tonge vuur spoel oor my heen en ek voel niks en ervaar nie die vuur nie net 'n rustigheid
Ek glo dt U altyd daar is,deur donker en U LIG>