Osies se Mnr. en Mej. Bibber ‘n treffer

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 06. 2023
  • Oosskool se jaarlikse Mnr. en Mej. Bibberkompetisie, wat tradisioneel net voor die wintervakansie gehou word, was weereens ‘n treffer vanjaar.
    Twee leerders uit elke gr.5-klas word genomineer om op die verhoog te verskyn, en moes dans en ‘n vraag vanaf die beoordelaars beantwoord.

Komentáře •