8. Lig uit die heiligdom | Die Groot Stryd

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Andre en Rebecca Joubert
    : “Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dit: Ons het so ’n
    Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit
    in die hemele, ’n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel
    wat die Here opgerig het en nie ’n mens nie” (Hebreërs 8:1,2).
    K ort na die teleurstelling van 22 Oktober 1844 het sommige van die Milleriete,
    nadat hulle gebid en gestudeer het, hulle fout ontdek. Die 2,300-dae profesie
    het nie, soos wat baie van hulle geglo het, met die tweede koms van Jesus te
    doen gehad nie, maar met Christus se werk in die hemelse heiligdom wat so kragtig
    in die boek van Hebreërs uitgebeeld word.
    Die reiniging van die heiligdom in die hemel was die vervulling van die reiniging
    van die aardse heiligdom, soos Levítikus ons leer

Komentáře • 2

  • @sabbatskoollesssl7935
    @sabbatskoollesssl7935 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir julle diep besprekings van elke week se les. Mag God gee dat julle bedienning soos die oggend sonstrale die duisternis verdryf.