Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Ds, baie dankie vir elke dag en Sondae se boodskappe, hier waar ons ver is van dorpe vir kerk toe gaan, maar hier op ons stoep is ons deel in die samesyn van God se woord.🙏🙏
Dis ons voorreg om die Woord van God daar op die stoep by julle huis te verkondig. Mag sy Woord geseënd wees in jul lewe!
Baie dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Sielekos.
Baie dankie Marthie. Ons is bly die boodskap was tot seën.
Amen en Amen!!
Amen 🙏🙏
Amen 🙏 🙏