Dodo Nyoka - Foto's (Offisiële Musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 10. 2022
  • Koop of luister 'Foto's' hier - DodoNyoka.lnk.to/FotosMB
    Volg Dodo Nyoka op sosiale media:
    Facebook - / dodonyoka
    Instagram - / dodonyoka_music
    TikTok - / dodonyoka_music
    _________________________________________________________
    Lirieke:
    Na na na na na na na
    Omdat ons kan, na
    Na na na na na
    Omdat ons kan
    34 grade buite
    Afgedraaide ruite
    Harde week verby en hier kom ons nou
    100 op 'n grondpad
    Nou gaan dit nie lank vat
    Appel kap ‘n tune oppie radio
    Oh oh oh oh oh ohioh
    Kannie wag tot ek by jou is
    Water lekker koud is
    Oh oh oh oh oh ohioh
    Kom ons maak ‘n bietjie foute
    Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
    As ek die foto's van my lewe kyk
    Elke oomblik saam met jou gebruik
    Om stories te maak
    (maak toe jou oë as dit te warm raak)
    Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
    Deur die foto's van die lewe gaan
    Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
    Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
    Na na na na na na
    Omdat ons kan, na
    Na na na na na
    Omdat ons kan
    Gaan 'n ding nou raak vat
    In Afrika se sonsak
    Hoe kan ons nou nee sê op so 'n aand
    Kom ons wees net jonk en dom en bietjie dronk
    Rol 'n bietjie rond in die warm sand
    Oh oh oh oh oh ohioh
    ‘n Foto saam met jou om hierdie te onthou
    Oh oh oh oh oh ohioh
    En die lewe gaan so gou verby
    Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
    As ek die foto's van my lewe kyk
    Elke oomblik saam met jou gebruik
    Om stories te maak
    (maak toe jou oë as dit te warm raak)
    Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
    Deur die foto's van die lewe gaan
    Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
    Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
    Na na na na na na
    Omdat ons kan, na
    Na na na na na
    Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
    As ek die foto's van my lewe kyk
    Elke oomblik saam met jou gebruik
    Om stories te maak
    (maak toe jou oë as dit te warm raak)
    Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
    Deur die foto's van die lewe gaan
    Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
    Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
    Na na na na na na
    Omdat ons kan, na
    Na na na na na
    Omdat ons kan
  • Hudba

Komentáře • 589

  • @ilsesmidt1259
    @ilsesmidt1259 Před rokem +67

    Ons AFRIKAANSE COWBOY!!!! LOVIT!! Jy gaan nog groot gaan my mens! Hou God op jou horizon en Hy sal dit altyd gelyk maak vir jou!!!

  • @nicoletteoelofse465
    @nicoletteoelofse465 Před rokem +162

    Persoonlike opinie, dit is nou wat Afrikaans is! N liedtjie waarop jy wil sokkie. Very well done!!! Hou duim vas, hierdie is beslis n wenner.

  • @jolandabecker1095
    @jolandabecker1095 Před rokem +108

    TALENT en nederigheid dames en here !!!! DODO hierdie geleentheid is joune!!! So opgewonde vir jou!!!!!

  • @johnpeterlaws4813
    @johnpeterlaws4813 Před rokem +7

    Dodo your are my family's number one you make South Africa proud yes Go Go Dodo
    City of George is waiting for you 🙏🏼👋👌🤩Realy Dodo you are on fire you are blessed stay the person you are God bless

  • @andredebeer7908
    @andredebeer7908 Před rokem +65

    Well done Dodo. Jy rock my yster. Gaan groot. Sien jou op Afrikaans is groot

  • @natasjafourie3603
    @natasjafourie3603 Před rokem +23

    Sjoe jong man jy het ons harte geraak met jou mooi talent. Dodo sterkte vir jou en hoop jy wen. Wees net jou self en bly die Dodo wat ons nou leer ken het op die Kontrak. Jy gaan ver kom hou moed en vertou in ons Here. Bly die pragtige nederige jong man. Hou duim vas vir jou.

  • @jaconiemand5926
    @jaconiemand5926 Před rokem +7

    Wat maak jou n wenner...jou stem,die omgee oor mense wat jy nie ken...jy is n hero

  • @tellaqq
    @tellaqq Před rokem +5

    Ek sit in die buiteland en mis naweek sokkie en braai...dis song maak my huis siek verby! Dodo eks jou nr1 international fan 🇿🇦🇹🇷💃🎶🎧

  • @lyzetteturner-dauncey2197

    Wow....Dodo jy is een helleva great sanger wat die Afrikaanse verhoog aan die brand sing...."Foto's" is 'n TREFFER !!!

  • @natashasaayman9198
    @natashasaayman9198 Před rokem +4

    Die song was nou al seker 50 keer geluister van vanoggend af - dis n ek kry nie genoeg van die song nie .... hahah - LOVIT DODO !!!!

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 Před rokem +5

    duuuuuuuuuuuude ....shout out from NKZN I'm on a Community radio station here and tasked to be the Afrikaans crossover every Saterday .....I have to play this

  • @chanelleniemand3746
    @chanelleniemand3746 Před rokem +55

    Ek hoop so jy wen! Ons kort nuwe talent. Iets wat niemand anders al gebring het nie. En jy met jou rasper stem, is definitief die "iets" wat suid Afrikaanse musiek nodig het. Ek hou vir jou altwee my duime en tone vas. 🤞🏻

  • @justklokkwise615
    @justklokkwise615 Před rokem +3

    My name is Klokkie's I'm also in Hanse Moore you surprised me so much today my mouth was wide open your the best South African singer

  • @pro_flex53
    @pro_flex53 Před rokem +4

    Ek luister all heel day vir jou

  • @chrisnalouw5894
    @chrisnalouw5894 Před rokem +13

    Wenner Wenner Wenner!!🙏🙏❤️❤️❤️ ons Afrikaanse musiek kort jou stem, Dodo! Jy is die full package en super uniek!!!

  • @jo-annehornbouwer8863
    @jo-annehornbouwer8863 Před rokem +20

    Jyt net n Unieke stem Dodo. Super opgewonde om jou loopbaan dop te hou xx Gogo Dodo #trotseDodofan

  • @jesicavanstraaten
    @jesicavanstraaten Před rokem +24

    Jou talent is ongelooflik. Well done Dodo.

  • @adriaandelange2
    @adriaandelange2 Před rokem +8

    Hierdie song is nou wat mens Afrikaans in sy suiwer form noem!!!! Die ritme, boodskap, energie, suiwer hoendervleis mooi!!!! Dodo, jy verdien om te wen jong man🙏👌

  • @oogiesbester7033
    @oogiesbester7033 Před rokem +11

    Oh wow dis soo hell mooi!!
    Jy verdien om die kontrak te wen dodo!!
    Groot baas hiers die wenner

  • @marieybers6415
    @marieybers6415 Před rokem +36

    Dodo jy is awesome in elke opsig. My wenner deur en deur. Jou talent is ongelooflik, jou eerlikheid, jou uitvoering van elke genre, jou passie ens ens. WENNER WENNER WENNER

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 Před rokem +5

    CZcams brand 🔥🔥🔥🔥hierdie is ń treffer Dodo. Baie geluk met die nuwe lied.

  • @petrovanschalkwyk8209
    @petrovanschalkwyk8209 Před rokem +5

    WOW Dodo !!! Dis officially ons nuwe skoffel liedjie 🎉🎉🎉LEKKER MAN Frikkie

  • @ethelventer4419
    @ethelventer4419 Před rokem +8

    Heart of a Lion ,Voice from heaven

  • @duplessismornay
    @duplessismornay Před rokem +21

    Wat 'n awesome song. Hoop hy kry baie streams vir die groot wen. Well done aan die producers vir die awesome track.

  • @engelaboshoff3438
    @engelaboshoff3438 Před rokem +21

    Dodo jy is werklik 'n inspirasie vir almal. Dankie dat jy jou talent met almal van ons deel. Jou optredes is nie net' 'n show nie dis' n experience!! Die HELE Bastion staan agter jou!!!

  • @GrootfmTV
    @GrootfmTV Před rokem +3

    Dis 'n voorreg om hierdie een op ons amptelike radio-speellys te hê! Knap gedaan!

  • @alettavonbenecke5878
    @alettavonbenecke5878 Před rokem +3

    Dodo you musiek video is so mooi weet jy gaan wen en kannie wag vir sondag vir die kontrak te kyk nie jy super oulik mag jy nog baie geseënd word in wlles wat vir jou voor gaan lê en wees... ⭐⭐⭐🌟🌟🌟🌟💓💓💓💓😊😊😊

  • @ronelnell2994
    @ronelnell2994 Před rokem +2

    Hierdie een is joune Dodo. Ek glo en vertrou dit met my hele hart en die Here se genade is altyd en altyd groot. die Here het jou sover deurgedra met die Konrak. Afrikaans is groot Hier Kom DODO.

  • @yvonneroos909
    @yvonneroos909 Před 9 měsíci +3

    The proud thing to say is he was in my high school😊hoërskool Hans Moore is baie lief vir jou dodo😊😊😊❤can't wait to see you more every year😊❤

  • @ann-o-lene
    @ann-o-lene Před rokem +12

    Wen of verloor, hierdie is n wen liedjie vir Afrikaans! ❤️ Voorspoed en hoop om jou op groot verhoë te sien 😉

  • @marenejoostekinderkineticist

    Wowie Dodo. Well donit!!! Ons gaan so hierdie liedjie op repeat luister as ons die vakansie afry see toe! Jy gee die liedjie so lekker vibe. Sommer lus om nou al vakansie te hou..! Baie seen met jou nuwe musiek journey wat voor jou le. Mag jy ALTYD geanker wees in HOM! Wat n platvorm om vir Hom te leef en te getuig...Sien uit om nog baie van jou te hoor en sien.

  • @carien24
    @carien24 Před rokem +20

    Well done Dodo. Ek love al klaar die song. Gaan dit oor en oor kyk en luister. Trots op jou.

  • @joeyclaassen4883
    @joeyclaassen4883 Před rokem +7

    Jy is n ster!!!! Baie geluk met jou puik sang!!!!

  • @faxelhas
    @faxelhas Před rokem +17

    Absoluut pragtig!!! Talent het jy en jy is my kontrak wenner jy verdien dit

  • @sonjamoore1078
    @sonjamoore1078 Před rokem +13

    Ooooooohhhh! Stunning 😍 ek luister die liedjie oor en oor. Kan nie anders nie! Dis uniek! Dis JY! Vol lewe en energie. Jy het my dag gemaak WENNER!

  • @zinedenemyburgh2425
    @zinedenemyburgh2425 Před rokem +5

    Jy verdien dit om te wen! Lyk asof jy dit al jare doen! Ons soek nog songs!

  • @marlismit3940
    @marlismit3940 Před rokem +35

    What a talent! Hierdie mens met 'n mooi stem en mooi hart gaan dit nog ver bring!

  • @elandrivictor8251
    @elandrivictor8251 Před rokem +18

    Ek is mal oor hierdie liedjie!😍 Verseker my nuwe gunsteling!
    #TeamDodo

  • @tilanarobson1817
    @tilanarobson1817 Před rokem +8

    What a song! Dude afrikaans needs you! Jy rock...

  • @louisedutoit961
    @louisedutoit961 Před rokem +2

    Beslis n Wenner! Het die hele pakket! Die nederige Frikkie verdien dit! Kruip in mense harte, ons geniet sy musiek!
    Ons beslis n sanger nodig wat almal geniet en op trots is! Go Frikkie!!

  • @sharonsteyn4585
    @sharonsteyn4585 Před rokem +8

    Well done Dodo jy is n legend. Hou duim VAS hoop jy wen. Well done.🎉🎉

  • @WillemPSNRPost
    @WillemPSNRPost Před rokem +3

    My Vriend ek reken Jy is gebore om lekkerrr luister musiek te maak, Jy Rock

  • @elmariekleynhans5531
    @elmariekleynhans5531 Před rokem +4

    Baie geluk Dodo hoop jy is die wenner met hierdie awesome dans liedtjie JY MAG MAAR

  • @suzettetallie4995
    @suzettetallie4995 Před rokem +18

    Love it!!!! Dodo jy doen dit weer.....jy verdien dit!❤

  • @marlenebradbury5387
    @marlenebradbury5387 Před rokem +4

    Stunning! Maak n mens se voete jeuk om te dans!

  • @lindyprintjunxion7371
    @lindyprintjunxion7371 Před rokem +8

    Dodo, my NR1 van die begin af! Jy verdien dit, well done!

  • @geraldinekearns5768
    @geraldinekearns5768 Před rokem +2

    100% team Dodo . Jy verdien om te wen .

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 Před rokem +2

    EK LIEF YOUR SONGS EN JY IS BAIE GOED IN MUSIEK COOL .JY SAL GAAN IN DIE TALENT .BAIE DANKIE DODOOO LIEF JOU .❤😊

  • @petrovanschalkwyk8209
    @petrovanschalkwyk8209 Před rokem +2

    Nou moet Vrydag kom. Dodo ons kan nie wag nie 😁❤️

  • @mattheelaetitia
    @mattheelaetitia Před rokem +2

    Love love die song!!!!♥

  • @sonjamoore1078
    @sonjamoore1078 Před rokem +2

    Dodo is nou maar 1 maal net die wenner! Hy is TOPS! Hy is uniek en verdien n wen. DODO all the way! ❤ 💙 💜

  • @nicoleenbezuidenhout2702

    Dis mos wat ons soek. Uitstekend!

  • @schantalpretorius6232
    @schantalpretorius6232 Před rokem +2

    Yes Dodo!!!! Stunning Wen liedjie..... Somer hier kom ons met Dodo!!!!

  • @eltonvanwyk
    @eltonvanwyk Před rokem +3

    Klink wonderlik!
    Alle sterke met die kompetisie!

  • @simonjaspermusic
    @simonjaspermusic Před rokem +38

    Befok! Jy verdien hierdie, Dodo! 🤘🏼👏🏻🔥

  • @anzellealberts
    @anzellealberts Před rokem +2

    Jys die beste!!!!!!!!!! My fave liedjie op die oomblik!!!! Yes!!!!

  • @jeannerieloff8672
    @jeannerieloff8672 Před rokem +4

    Dodo well done baie mooi liedjie!!!!! Ons het jou stem nodig in die musiekbedryf. Elke keer as jy begin sing dan kry mens hoendervleis #WENNER

  • @chanebutler8657
    @chanebutler8657 Před rokem +7

    Wow!!! Jy is 'n waardige wenner!

  • @anisckaventer3052
    @anisckaventer3052 Před rokem +3

    Op repeat is hierdie liedjie vir die naweek op die plaas saam vriende!!!!

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 Před 22 dny

    Dodo Nyoka en Valiant Swart saam sal fantasties wees.

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 Před rokem +11

    Dodo? What a song en Video. well done aan die span om die lied so awesome.te maak. Ons hou duime vas vir jou ❤️❤️

  • @Nina_-luv
    @Nina_-luv Před rokem +1

    My nuwe gunsteling afrikaanse treffer!!!

  • @teresakenny2378
    @teresakenny2378 Před rokem +2

    Die liedjie voel soos Desember!! Stunning!!

  • @lelanikruger3446
    @lelanikruger3446 Před rokem +2

    Dodo jy gaan wen!!!!

  • @natashajordaan7768
    @natashajordaan7768 Před rokem +4

    Dodo you NAILED IT.. Well freaking done! Lovit lovit lovit! Gaan lekker loopdans op die song! Repeat, repeat! Heeldag lank!

  • @ntokozo-m
    @ntokozo-m Před 5 hodinami

    I had the pleasure of watching you perform this song at MusicEx at Gallagher yesterday , I had never heard of you before then but man you’re talented and your stage presence is unmatched. I’m a fan for life

  • @Melanie-mx8mk
    @Melanie-mx8mk Před rokem +3

    I'm not a huge fan of Afrikaans music but this song stole my heart♥️♥️♥️

  • @gerhardpieters8577
    @gerhardpieters8577 Před rokem +4

    Dodo , presies wat ek wou hoor op n vrydag !!!!! 😮🎉 Awesome

  • @carlabrits7630
    @carlabrits7630 Před rokem +2

    Absoluut fantasties!!!!

  • @chantedewaal3295
    @chantedewaal3295 Před rokem +3

    LOVE LOVE LOVE!!!! Hoop jy wen!! 👏🏻👏🏻👏🏻

  • @nericiabisschoff7770
    @nericiabisschoff7770 Před rokem +8

    Well done Dodo !! 🥂 JY mag maar !! Ek is soooo opgewonde vir jou pad voorentoe !! Die is beslis ń GROOT treffer en my nuwe gunsteling liedjie x 😃😃

  • @tersiaharris2586
    @tersiaharris2586 Před rokem +1

    Wow uiteindelik 'n liedjie met mooi lirieke...Jy gaan dit nog ver bring Dodo.

  • @mylissabeyers512
    @mylissabeyers512 Před rokem +3

    Super awesome mal oor die song hoop jy wen goeie werk

  • @elainedupreez4746
    @elainedupreez4746 Před rokem

    As grootbaas laat Dodo vir ons nog baie tunes kap op Afrikaans is groot.

  • @chantellebekker3493
    @chantellebekker3493 Před rokem +3

    Goeie musiek vidoe Dodo jy leef jou talent uit

  • @leanecronje1195
    @leanecronje1195 Před rokem +3

    Amazing song Dodo love love love hierdie song. Well done👏👏👏👏

  • @lindapeo3918
    @lindapeo3918 Před rokem +2

    Mooi mooi mooi❤️❤️❤️👏👏👏👏❤️❤️❤️

  • @kaylas_makeup_beautificati7987

    Well done!! Beste beste song ooit! Jy moet wen!🤎

  • @janodienuys333
    @janodienuys333 Před rokem +9

    Omw. I have got no words. Well done Dodo. Jy gaan nog Baie ver kom in die industry

  • @nicholenefourie2357
    @nicholenefourie2357 Před rokem +1

    Wow🤩🤩🤩🤩🤩 bje bje nice well done love die song n mens kan lekker kuier op daai song jy is n yster well done weer eens🇳🇦❤❤

  • @annekleynhans4860
    @annekleynhans4860 Před rokem +2

    Absoluut wen materiaal... Love jou stem

  • @anescacoetzer3155
    @anescacoetzer3155 Před rokem +7

    Love hierdie!! Jy het TALENT Dodo!! Gaan groot!!

  • @annamarievanvuuren1495
    @annamarievanvuuren1495 Před rokem +7

    Ek bid dat jy wen! Jy verdien dit loshande. Love die video!

  • @andrevanrooyen1668
    @andrevanrooyen1668 Před rokem +2

    Awesome dit is uitstekend!!!

  • @kennethvanrooyen4066
    @kennethvanrooyen4066 Před rokem

    Ja nee Dodo wens jy kon wen man, jis jy kap dit uit, Hou die blink kant bo😁👍🏻👍🏻

  • @ilzekoen2710
    @ilzekoen2710 Před rokem +1

    Doen net jiu beste dodo. Jys klaar ons wenner

  • @venetteneethling6102
    @venetteneethling6102 Před rokem +1

    SJOE!!!! Dodo..... 🤩👏🎉

  • @mariskadeacon
    @mariskadeacon Před rokem +7

    Lekker vibes! Welgedaan Dodo 🎉 Ongelooflike stem 🫶🏽

  • @taniawiese4509
    @taniawiese4509 Před rokem

    Jis asb wen, AMAZING!!!!!!!!!!!!!!!

  • @johnnywagner5832
    @johnnywagner5832 Před rokem +9

    Goeie werk Dodo, hierdie is 'n treffer en jy het baie talent. Hoop jy vat hom.

  • @tanyaloots
    @tanyaloots Před rokem +1

    Baie mooi liedjie. Hou van sy stem. Sal nie moeg raak om na hom te luister nie

  • @sherikadupreez
    @sherikadupreez Před rokem +1

    woww wowwww wowwww!!!!

  • @yolandikotze6039
    @yolandikotze6039 Před rokem +1

    Hoendervleis mooi stunning ek Love dit van die 1ste noot is dit awesome

  • @valeriejoubert19
    @valeriejoubert19 Před rokem +1

    Dodo!!! Ek lovittt❤🎉

  • @rietahartzer8508
    @rietahartzer8508 Před rokem +4

    Baie mooi Dodo jy is n ster 🌟

  • @dylanthedrummer8473
    @dylanthedrummer8473 Před rokem +1

    Ek luv die song baie wel done DODO!!!

  • @sylviadebeer9030
    @sylviadebeer9030 Před rokem +1

    Baie mooi.

  • @chanteolwagen8487
    @chanteolwagen8487 Před rokem +5

    Well done Dodo! Jy verdien om te wen! Baie entertaining sanger met n great stem

  • @mattheelaetitia
    @mattheelaetitia Před rokem +1

    Nuwe sokkie liedjie !!!♥

  • @elizewasserfall6153
    @elizewasserfall6153 Před rokem +1

    Wow Wow Wow!! my nuwe gunsteling!!! well done Dodo!!