Kettings - Koortjies met Jonathan Rubain | S2 | kykNET

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 02. 2022
  • Fernando Fredericks was weer in die ateljee om hierdie pragtige liedjie op te voer!
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře • 159

  • @orielstrauss2538
    @orielstrauss2538 Před 2 lety +32

    Die Here het so pas deurgekom vir my man. Vir jare gesukkel vir n Permanente werk. Dankie Here..toe my man die aanstellings brief kry, toe skree my dogter speel vir Kettings.. ek het aanhoudend die song gespeel in die huis en vir my man gesê hy moet glo die Here gaan vir hom deur kom.

  • @rachelwilson5875
    @rachelwilson5875 Před 2 lety +12

    Ek dank die Hemelse Vader vir hierdie seëning in die vorm van Fernando Frederick, mag U hom ryklik seën,. Ek dra hierdie song op aan veral alle alle jongmense, en elke mens in die wêreld, God seën.

  • @elzettemalie4837
    @elzettemalie4837 Před 2 lety +6

    Is wonderlik hoe n lied mens Kan bemoedig en selfde tyd mens ka raak en uplift danki HEER het dit so nodig gehad nu

  • @deenomentor4276
    @deenomentor4276 Před 2 lety +8

    Aan God al die eer, wat ek geniet van die lied is dat die salwing sak, dit word nie voorgegee nie...Die Heilige gees ondersteun hom tenvolle.

  • @damoleo2122
    @damoleo2122 Před 2 lety +17

    This song is such a blessing❤😭✝️

  • @kellybaartman2626
    @kellybaartman2626 Před rokem +13

    Find myself back here everytime. Want die kettings val neer and die Here kom deur. Dankie vir hierdie seëning mag u ook geseënd wees.

  • @shellyjanuary9507
    @shellyjanuary9507 Před 2 lety +17

    Dit bly wonderlik wanneer ek dit luister voel ek kettings breuk

  • @suzettemotse2959
    @suzettemotse2959 Před 2 lety +13

    Baie dankie,wat n blessing. God maak nie n fout nie. U spreek met my pyn. God seen. 🙌

  • @s.e4894
    @s.e4894 Před 2 lety +7

    Die salfing is kragtig in die song.🙏🏼❤️

  • @nadiag4599
    @nadiag4599 Před 2 lety +10

    I absolutely love brother Fernando🙌🏾 We honor God for your talent!!! Yes Lord 🙌🏾🙏🏾 Post die video op jou channel Brother!!

  • @gayronesedavids1130
    @gayronesedavids1130 Před 2 lety +8

    Op die 8ste Feb het my kettangs voor my neer geval😪😥Die Here het deur gekom vir my🙏🏽🙏🏽Die gesang het n baie treur plek vir my💝💝God se genade hand is grooter as groot Meer as wat ek verdien kry ek by God

  • @jacquessalmon8692
    @jacquessalmon8692 Před 2 lety +7

    Hallelujah, sounds even better with the Koortjie band...God bless you brother....called with a high calling.

  • @moniquecesterhuizen5146
    @moniquecesterhuizen5146 Před 2 lety +3

    My lewe sonder U o Heer is nutteloos...Verlossing,in Jesus naam..U het my nag geseen met die koortjie brother Fernando,God Seen U...

  • @ruthjones475
    @ruthjones475 Před 2 lety +3

    Danki Jesus dat U deur gekom het vi u kinders 🙏🙏🙏

  • @orielstrauss2538
    @orielstrauss2538 Před 2 lety +17

    What a blessed, anointing...brother you are blessed...can't stop listening to this song...I'm a teacher and this song is playing softly on my phone...learners are so peaceful...what a pleasure to teach my kids....brother stay blessed...I agree...even better with the Koortjies band...I can't imagine how it is going to be in heaven one day if this is so good.

  • @user-bj2ww8wk6t
    @user-bj2ww8wk6t Před 4 měsíci +1

    Baie dankie my seun ht pas werk gekry hy was wwekloos vir drie jaar Prys God ❤

  • @roegshanadaniels8864
    @roegshanadaniels8864 Před 2 lety +6

    This clip was sent to me by my aunt unexpectedly, I felt every word in this song been going through alot of difficulties but I'm trusting God to come through for me and my family.

  • @abigailjantjies6728
    @abigailjantjies6728 Před 2 lety +9

    Vanoggend weer na dit geluister en ewe skielik bars ek in trane want ek kan gevoel het hoe val dai kettings voor my neer 🙌🙌🙌🙏🙏🙏😭😭

  • @CliveRuiters-lj4xy
    @CliveRuiters-lj4xy Před 6 měsíci +1

    Baie Pragtige koortjie♥️👏♥️

  • @Blazingfire27
    @Blazingfire27 Před 2 lety +10

    Simply stunning Fernando! ❤‍🔥 Good luck with the finalization of your CD. Looking forward to it.

  • @ThandekaMbova-kl5dq
    @ThandekaMbova-kl5dq Před 10 měsíci +5

    Ek voel dat die kettings los breek amen 🙏😭

  • @celesteadonis358
    @celesteadonis358 Před 2 lety +2

    Ek het jou nounet ontmoet. Ek luister na hierdie gesang en is so bewoë. Soos ek gesê het,jou weergawe van "Daar is môre in my hart" het my en nog 'n ander persoon deur moeilike tye gedra. Die Here is goed en jy dra sy boodskap so kragtig oor!! Haleluja!

  • @elvenarensburg6098
    @elvenarensburg6098 Před rokem +2

    Dit kom net vn God die hulp Amen is so pragtig die woorde 🙌🙏💯

  • @lollapot57
    @lollapot57 Před 10 měsíci +3

    Ek was in die hospitaal en ek wag vir die uitslae van my niere. Toe word ek 6uur die oggend wakker en skielik hoor ek die liedjie, en ek dink wie sing so vroeg in die oggend in die hospitaal. Toe besef ek dit is God wat oor my sing in die hospitaal. Toe Google ek die song. Toe besef ek my niere is gesond voor die dokter my kom se het want die kettings het geval en verlossing het gekom. Baie dankie vir hierdie lied. Ek speel dit en luister nou aan mekaar. Mag God jou ryklik seen.

    • @GerritGerrit-du8fd
      @GerritGerrit-du8fd Před 3 měsíci

      😢😢hierdie gesang doen wonders in ñ mens se lewe....dii Here Jesus maak alles moontlik Dankie liewe God❤❤

    • @marthaamutenya8522
      @marthaamutenya8522 Před 2 měsíci

      😢😢😢😢😊😊😊❤

  • @anna-reejansen8563
    @anna-reejansen8563 Před 2 lety +5

    Blessed br Fernando, may God always bless you and your family in everything you do🙏♥️

  • @astridmuller1818
    @astridmuller1818 Před 2 lety +2

    Wow Fernando, man van die Here, j het n talent gekry. Luister nou Na die lied met earphones in my ore, JOH........ Goosebumps.

  • @quintonbaartman7364
    @quintonbaartman7364 Před 2 lety +10

    Baie pragtige lied 🥺

  • @lizbethlakey7256
    @lizbethlakey7256 Před 2 lety +2

    Oe die salwing in die lied. Luister dit oor en oor🥺🥺🥺🥺.

  • @marynanicolettebrussel9515

    Pragtige lied. Amen

  • @marcelinodavids7516
    @marcelinodavids7516 Před 2 lety +1

    Amen die koortjie roer my hart

  • @mighellefortuin5547
    @mighellefortuin5547 Před rokem +1

    Die here is grood sterk en olmagtig ons is Soos hom kriets

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q Před 11 měsíci +1

    Thank you lord for this powerful song♥️🙏🙏

  • @juanfraai6009
    @juanfraai6009 Před 2 lety +4

    Wow..goosebumps..geseend brother🙌🙌🌺🌺

  • @ursulajonadine3466
    @ursulajonadine3466 Před 2 lety +2

    😭😭😭🙏🙏🙏🙏Dankie Here vir die Verlossing,

  • @christelenvanscalkwyk5841

    This take my Hart 🙏🙏❤️❤️

  • @julesolckers1233
    @julesolckers1233 Před 2 lety +4

    Absolutely beautiful so much anointing

  • @SoundCheck_1
    @SoundCheck_1 Před 2 lety +1

    Hallelujah, dankie Here

  • @jennaebosman2539
    @jennaebosman2539 Před 2 lety +1

    Dankie vir die boodskap.

  • @petrinamattheus9950
    @petrinamattheus9950 Před 2 lety +3

    Die koorjie bmoedig my so Baie wan as ek DT SAAM sing kon ek hoor hoe Val die kettings en ek word verlos dankie HERE vr my verlossing Amen

  • @shellyjanuary9507
    @shellyjanuary9507 Před 2 lety +3

    Wonderlik en geseënd sal u wees my broer

  • @pricillabrooks9945
    @pricillabrooks9945 Před rokem +2

    This is my favorite song

  • @user-fg5kc4vr8t
    @user-fg5kc4vr8t Před 3 měsíci +1

    This month mark 7 years Cancer free paise the Lord

  • @chantiledavids9925
    @chantiledavids9925 Před 2 lety +1

    Dankie pastor god bless

  • @ludfieyahsamuels4093
    @ludfieyahsamuels4093 Před 2 lety +1

    Buetifull be greaterfull to God for his blessings

  • @eleanoreseptember5249
    @eleanoreseptember5249 Před 2 lety +1

    Dankie here 🙌

  • @kotiethole5614
    @kotiethole5614 Před 3 měsíci

    To God thee Almighty praise His wonderful name 🙏

  • @elizabethmouton88
    @elizabethmouton88 Před 2 lety +3

    Well done. Die Here het vir u deur gekom.

    • @orielstrauss2538
      @orielstrauss2538 Před 2 lety

      Wow that's the God we serve.. his timing is perfect 🥰

  • @archiebunkers7881
    @archiebunkers7881 Před 2 lety +2

    Pragtig Fernando!

  • @desminepiet1532
    @desminepiet1532 Před rokem +1

    Amen just what I needed

  • @tiaancoetzee968
    @tiaancoetzee968 Před rokem +1

    Venaand besluit my vrou sy neem afskeid van ons huwelik maar Wil nie skei nie ek is seergemaak maar hierdie lied maak my hart sterk en my horing is hoog in die koning sy genade hand is oor my lewe en alles val uitmekaar maar hierdie here is n here van restorasie

  • @sylviaprinsloo7374
    @sylviaprinsloo7374 Před měsícem

    Kettings het gebreek. Na 10 maande uiteindelik n werk! Dankie Here Jesus Christus! Amen, Amen en Amen!

  • @studio17photography7
    @studio17photography7 Před 2 lety +4

    Brother Fernando wat n voorreg om u al te ontmoet het en n paar maande in dieselfde bediening te dien. Altyd dien brother die Here met passie.

  • @chantiledavids9925
    @chantiledavids9925 Před rokem +1

    Amen

  • @BernettBostander
    @BernettBostander Před měsícem

    Powerfully Lord I Praise You

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 Před 2 lety +1

    Hallelujah dnki here 🙌 👏 🙏

  • @bridgettemuller8758
    @bridgettemuller8758 Před 2 lety +1

    Die slawing dnki Jesus ek prys u Kani op jou lystr nie die here sal u baje seen 😭🙏

  • @kevinfebruary2639
    @kevinfebruary2639 Před 2 lety +1

    Love this song

  • @user-zh4qp2ym7m
    @user-zh4qp2ym7m Před 5 měsíci

    Ai here ❤
    Eks baie lief vir die song ❤❤❤❤❤

  • @mariaplaatjies8847
    @mariaplaatjies8847 Před 2 lety +1

    Die dankie dat u vir deur Kom dankie Here dnkie 😭😭

  • @bonniecurrie494
    @bonniecurrie494 Před 2 lety +1

    Amen amen en amen.

  • @lydiasturks4943
    @lydiasturks4943 Před 2 lety +1

    Die sang Is mooi 👏❤️🙌

  • @deniserossow1494
    @deniserossow1494 Před rokem +1

    Is my favorite song

  • @annefrancis8172
    @annefrancis8172 Před 2 lety +1

    Die song lig my

  • @irenejacobs5969
    @irenejacobs5969 Před 2 lety +3

    Ek kan nie ophou luister aan die weergawe nie...

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 Před 2 lety +1

    AMEN Amen Amen Amen

  • @anestalatchmiah5939
    @anestalatchmiah5939 Před 2 lety +4

    This was such a blessing
    Be blessed

  • @neil4967
    @neil4967 Před rokem +1

    THE Best there will be

  • @gregoryswartz5003
    @gregoryswartz5003 Před 2 lety +1

    Amen 🙏 pragtig brother God bless.

  • @mariaplaatjies8847
    @mariaplaatjies8847 Před 2 lety +1

    Hallelujah 🙌🏻🙌🏻oor winning Here dnkie

  • @chantiledavids9925
    @chantiledavids9925 Před 2 lety +1

    Blessings

  • @franciscobrooks3919
    @franciscobrooks3919 Před 5 měsíci

    Thank you lord 🙌🙌🙌🙌

  • @DewandreFritz
    @DewandreFritz Před 2 lety +1

    wow, Prophetic

  • @vincentoulden1651
    @vincentoulden1651 Před 2 lety +1

    Dankie Here Jesus

  • @mariaplaatjies8847
    @mariaplaatjies8847 Před 2 lety +1

    Amen 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @gzoggpy7187
    @gzoggpy7187 Před 2 lety +1

    Dankie here

    • @EFC7100
      @EFC7100 Před 2 lety

      Dankie vir die kettings wat Val oor my lewe.. Dankie vir my verlossing.. Dankie Here dat U vir my deurkom😭🙌🔥

  • @Caribbeanmel
    @Caribbeanmel Před 2 lety +3

    Pragtig! Baie dankie, bless you brother Fernando.

    • @jaydenmorris7757
      @jaydenmorris7757 Před 2 lety

      It's pastor Fredricks

    • @Caribbeanmel
      @Caribbeanmel Před 2 lety +1

      @@jaydenmorris7757 whether he's a Pastor or not, he still remains a brother.

    • @geestelikaansteeklik
      @geestelikaansteeklik Před 2 lety

      @Jayden not about the title my brother....I am a servant of Christ... Blessing both of you..... dankie Christopher

  • @shanehansen
    @shanehansen Před 2 lety +1

    Prys die Here, God bless man van d Here 🙏 🙏 🙌

  • @joannibaumakwe8026
    @joannibaumakwe8026 Před 2 lety +1

    Dankie Here ..

  • @user-hm5kk9xi5w
    @user-hm5kk9xi5w Před 6 měsíci

    Amen so waar

  • @user-gq1tm5nx1h
    @user-gq1tm5nx1h Před rokem

    Baie geseënde lied ...God Bless

  • @user-oh4nf5ij8q
    @user-oh4nf5ij8q Před 8 měsíci

    Amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏 dankie fernedo

  • @user-py6fx7vm4p
    @user-py6fx7vm4p Před 7 měsíci

    Amen❤

  • @lathaymiaadams8852
    @lathaymiaadams8852 Před rokem

    I love this song❤😊wow

  • @bertramrittels7545
    @bertramrittels7545 Před 2 lety +2

    PACs in the building God bless u sir🔥🔥🔥🔥

  • @shellyjanuary9507
    @shellyjanuary9507 Před 2 lety +1

    Aan houdend pragtig as die duiwel dink hy word val die kettings neer in SY Groot krag

  • @janjohanneslouw3975
    @janjohanneslouw3975 Před rokem

    amen

  • @user-yx1kt1gp8t
    @user-yx1kt1gp8t Před 4 měsíci

    Amen 🙏

  • @laurentuissnyders2059

    In die Magtige en Kragtige Naam van ons Here Jesus Christus ons Verlosser en Redder Hallelujah Amen 🙏🙏🙏

  • @DrikaAlexander
    @DrikaAlexander Před 4 měsíci

    God is goed vir almal 😢😢😢❤

  • @user-ef1wi1nm8b
    @user-ef1wi1nm8b Před 10 měsíci +1

    ❤❤❤❤

  • @sergiojansen9127
    @sergiojansen9127 Před 5 měsíci

    ❤Wow sir. You are a good friend of Christo Lewack , I love your music 🎶

  • @user-ts6gv9qp7h
    @user-ts6gv9qp7h Před měsícem

    Ek hoop die Here kan my deur kom van Keanu van Lentegeur Mitchell's plain

  • @user-kt7kw4qe3m
    @user-kt7kw4qe3m Před 3 měsíci

    ❤❤❤

  • @rihannavanschalkwyk8553
    @rihannavanschalkwyk8553 Před rokem +1

    God is goed ek sal die lied elke dag sing

  • @user-kb5ph9wj8x
    @user-kb5ph9wj8x Před 4 měsíci

    Dankie Here my lewe sonder u is nutteloos

  • @winniejohnson2113
    @winniejohnson2113 Před rokem

    As Ek die song luister Dan Voel Ek hardseer 🥺🥺🥺🥺😥😥

  • @user-bf7qv6tu3p
    @user-bf7qv6tu3p Před 4 měsíci

    Amen 😇🙏🙏

  • @ashwinadams1569
    @ashwinadams1569 Před 2 lety +2

    Fernando jys n ster in eie reg mag God jou verder seen Ashwin.

  • @kay-lynncombrink2975
    @kay-lynncombrink2975 Před rokem

  • @ashmeniquebambi958
    @ashmeniquebambi958 Před rokem +1

    Nice