My liggaam/lyfie vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 2/40

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 11. 2017
  • Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo wat handel oor My liggaam gaan beslis 'n gunsteling wees vir jou kind.
    Om selfvertrou vir lees op te bou, is dit goed dat die kinders vroeg reeds die gevoel kry dat hulle eenvoudige woorde en sinne kan lees. Dit is na afloop van al die klank vaslegging. Analise en sintese moet ook deeglik plaasvind, tydens die lees van die woorde. Vir elke video in die reeks is daar ook 'n drukbare weergawe beskikbaar vir juffrou se gerief. Die video sowel as werkkaart kan ook op hulle eie benut word.
    💥KLIK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKEL OM DIREK HERLEI TE WORD NA JOU HULPMIDDELS
    👇👇👇
    www.teacharesources.com/produ...
    💥Die perfekte kinder T-hemp om vir jou kind en sy maats al die woorde te leer van: My liggaam
    www.teeprint.co.za/product/pl...
    🎯 𝗜𝗡𝗟𝗜𝗚𝗧𝗜𝗡𝗚 𝗢𝗢𝗥 𝗢𝗡𝗦 𝗛𝗨𝗟𝗣𝗠𝗜𝗗𝗗𝗘𝗟𝗦 𝗩𝗘𝗥𝗞𝗥𝗬𝗚𝗕𝗔𝗔𝗥 𝗜𝗡 𝗢𝗡𝗦 𝗔𝗔𝗡𝗟𝗬𝗡 𝗧𝗘𝗔𝗖𝗛𝗔 𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟 🎯
    📌 Veilig om aan te skaf
    📌 KLIK OP DIE SKAKEL➡️ LOER➡️ BESLUIT ➡️ BETAAL➡️ LAAI AF
    📌 Die hele pakket AANLYN vir jou gerief
    ✅ Al die videoskakels wat jy gaan benodig - gereed om te “copy en paste” in CZcams/GOOGLE
    ✅ Al jou drukbare PDF hulpmiddels wat gepaardgaan met ons video’s
    ✅ Hulpmiddels is maklik om te druk, met instruksies en voorstelle vir gebruik.
    ✅ Ontwerp van hulpmiddels is van so aard dat dit MAKLIK is om te druk, te lamineer (vir hergebruik) en te stoor.
    ✅ Kniptyd ingedagte gehou tydens die ontwerp van die drukbare hulpmiddels.
    👉NOG VIDEO'S OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word.
    💥MY LIGGAAM vir kinders in Afrikaans | Wys, leer en lees liggaamsdele | KINDERSTORIE: My liggaam
    • My lyfie/liggaam vir K...
    💥Daar is ‘n volledige speellys beskikbaar vir al die videos in ons GRAAD 1 lees program. Meer as 40 videos word ingesluit in ons interaktiewe, kleurvolle, effektiewe, unieke lees program vir Graad 1 leerders, of vir leerders wat nog hulp benodig met lees. Druk op die skakel hier onder en word direk herlei na ons Graad 1 lees program speellys vir jou kind of klaskamer:
    👇👇👇👇
    • Volledige Afrikaanse l...
    🎯Music credit: Classical Piano D Major
    Bobby Cole
    💥Volledige speellys vir die Afrikaanse Lees program GRAAD 1 Video’s
    👇👇👇👇
    • Volledige Afrikaanse l...
    💥Skakel na Afrikaanse klankleer speellys: Hoe om vir kinders klanke aan te leer, dubbelklanke ens.
    • Afrikaanse klanke | Al...
    👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by:
    www.teeprint.co.za/store/plea...
    🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: www.teacharesources.com/selle...
    🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis!
    Welkom by ons Kindervriendelike CZcams Kanaal in Afrikaans en Engels.
    🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's?
    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Komentáře •