Hoop na my grootste verlies | Rosebud Tsobane | God is daar

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 08. 2022
  • Rosebud Tsobane, vertel van die hoop na haar grootste verlies.

Komentáře • 26

  • @annelinepretorius8935
    @annelinepretorius8935 Před rokem +2

    Rosebud Your so precious in Gods eyes.. Women of strength I salute you😘

  • @AugusthaHoffman
    @AugusthaHoffman Před 2 měsíci

    Rosebud what a beautiful inspiring msg i exactly experience the same in life at age 43 with 3 small kids its mow 11 years only God carried me through
    With God on our side we will conquered everything
    He will carry u through u a strong woman in faith
    U a very good example
    God gonna carry u through this and give youre hearts desires
    Clubg to our Anchor Gid in life and hold on to that anchor
    Strong woman of God❤

  • @desirescott1729
    @desirescott1729 Před rokem

    ❤Wat n inspirerende maar ook n diep seer en emosionele storie .Rosebud met GOD in BEHEER is jy regtig n vrou wat Sterk en vol moed aan die mensdom kon deel oor jou pyn wat j moet dra .Jy is nog steeds staande en n pragtige mens .Ek salueer jou .Mag GOD jou dra van krag tot krag .❤

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Před 4 měsíci

    Wat a ❤seer getuinis 😢😢😢😢😢
    God is in BEHEER my suster🙏🙏

  • @HanliedeJager
    @HanliedeJager Před 5 měsíci

    Dankie vd deel van jou storie. Ek nie woorde nie, so stap ons ons padtjie, nê. Sterkte v jou, Baie liefde

  • @sonjabrendalewis457
    @sonjabrendalewis457 Před rokem +1

    Rosebud ek haal my hoed af vir jou, jys deur so baie seer en steeds bly jy moedig!! Mag God jou altyd vergesel op jou pad vorentoe, wees geseend!!

  • @christolenepetrus3272

    Wow ....k kon d onderhoud ni Mt droe or kyk ni...k onthou d oggnd toe d nuus op d radio uitgsaai was...Jys n Esther....Woman of strength!!!..

  • @christalinemuandi39
    @christalinemuandi39 Před 3 měsíci

    Amen.

  • @user-fg6ck6zs6f
    @user-fg6ck6zs6f Před 11 měsíci

    Rosebud jy is n sterk vrou,God ht iets Groot instoor vjw

  • @lydiajohnson4467
    @lydiajohnson4467 Před rokem

    Jammer my suster.
    Om u hele storie te hoor.
    God sal u seer GENEES. 😭😭🙏🙏🙏

  • @shirleykeun1647
    @shirleykeun1647 Před rokem

    Rosebud jy is so n sterk en pragtige vrou. Ek haal my hoed vir jou af mag ons Hemelse Vader jou sterk hou. God gebruik jou nog steeds te midde van die hartseer waardeur jy gegaan het. Dankie vir jou getuienis.

  • @jodepaul2770
    @jodepaul2770 Před rokem +1

    Wow! Wat ń storie ❤

  • @mervinoliphant5529
    @mervinoliphant5529 Před rokem

    Such grace.....you are a living example of God's grace🙏

  • @Pamela-ms9ls
    @Pamela-ms9ls Před rokem

    GOD BLESS YOU AND KEEP YOU SAFE IN THE PALM OF HIS ARMS AND THE FAMILY 👪. VARIOUS WOMAN OF GOD.

  • @lydiajohnson4467
    @lydiajohnson4467 Před rokem

    My suster......u vertel my storie ook.
    Dank ONS VADER.
    Hy was ons GENADIG.....GOD IS SO GETROU!!!!!!!
    U is so PRAGTIG!!!!!!
    God se GUNS op ons.
    PRYS DIE HERE!!!!!

  • @williemongo261
    @williemongo261 Před rokem

    Ek is n man en ek voel jammer waardeur jy moes deurmaak en die pyn wat jy wys. Wees sterk dame en weet jou boys is altyd daar vir jou asook God.. Bly jy die man van jou drome gekry. God voorsien..

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake185 Před 3 měsíci

    😢Jeremiah 29:11 sê die Here Ek ken die planned vir jou my kind.❤ Ons verstaan nie altyd die hoekoms en die waaroms. Maar die Here sal jou nooit verlaat of begewe. ❤❤❤

  • @jolenevangee2767
    @jolenevangee2767 Před rokem

    God is in control

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před 5 měsíci

    Jesus droog trane af🙏💞🌹❤

  • @jonathanopperman8572
    @jonathanopperman8572 Před rokem

    Rosebud thanks for sharing. God is in control.

  • @estherdouglas8937
    @estherdouglas8937 Před rokem

    Ek sit oorkant Radio Tygerberg en ek kyk nou na die snit en ek se vir myself, " ek wil die vrou ontmoet"..

  • @beverleyowens4680
    @beverleyowens4680 Před rokem

    Sending love💓

  • @sharonvalentyn9529
    @sharonvalentyn9529 Před rokem

    Hi rosebud as ek na radiotygerberg luister dan se di mensi het darem n mooi stem nou het ek u stem gehoor en u gesien u is n Ester v jesus v u kinders en v u gemeente jamer v di seer wat u moes deur mk As ek deur diep pyn gaan dink ek altyd aan S Angie di vrou wat 5 kinders gehad dit en wat met twee terug gekom dit waar sy in haar getuie se jy moet ni di here los in jou stryd nie U weet ek het n belofte gemaak aan di here en gese i will love you in good times and i will love you in the bad times hy was n goei man uit di hand v di here u is een v di vroue wat in di oond kan ingaan en weer uitgehaal kan word danki v u pragtage getuie roer my hart di here hou u in di palm v sy hand

  • @lisascott7733
    @lisascott7733 Před rokem

    Whow.whow.whow..jys so moedig