Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Hierdie vat my jare terug. Jys n groot deel in baie mense se lewens Steve. Jou stem bring goeie memories terug saam mens se geliefdes. Dit vat my ver terug na n tyd waar ek onder my pa se vlerk was en nou het hy sy vlerke gekry.
Die vat 'n mens veeeeeeer terug....
Ek dink die is Steve se mooiste song👌
Steve, jy is en bly steeds tops...jy het net eenvoudig n slag met woorde!
Vat my terug Hoërskool toe.. 2003
Groot geword met jou musiek, love jou songs👌
Weemoed en pragtige herrinneringe... Dankie vir die video
Awesome song
Love dit... Al die ou songs op CD asb🤩
Love it
Ons BESTE! Jy ksn maar! God het jou n gantadtiese
Whooooooooiiohhhhhhh
Love it !
Tops! Dankie Steve!
My oom
Oorlede 11 Februarie 2023
❤
Die lied gee herineringe aan lawrens
Hierdie woorde is kosbaar
Die is my skool 🤣🤣🤣
Dis van die meer intelligente lirieke, maar Pampoen word die treffer.