Louis Liebenberg hou ons op hoogte van Derick Hougaard.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 03. 2024
  • Facebook Live

Komentáře • 100

  • @lindavanderwesthuizen6603
    @lindavanderwesthuizen6603 Před 4 měsíci +16

    Wat het geword van die linkerhand moet nie weet wat die regterhand doen nie?

    • @jdt1935
      @jdt1935 Před 4 měsíci +9

      Hys nie n Christen nie. Hy gebruik net die Bybel se woorde soos die duiwel ook maak

    • @lindafouriehoniball3150
      @lindafouriehoniball3150 Před 4 měsíci +3

      Dankie dat jy vir Derick bystaan.

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci +2

      ​@@jdt1935Is jý 'n christen? Sê dan vir ons wat het jý al vir jou medemens gedoen?

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci +2

      Die Bybel sê ook jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

  • @leonabc298
    @leonabc298 Před 4 měsíci +16

    And what about the people who’s lives you have ruined?

  • @danielvandervyver3906
    @danielvandervyver3906 Před 4 měsíci +21

    Daar is niks meer geloofwaardigheid in jou nie.

  • @martinpotgieter5836
    @martinpotgieter5836 Před 4 měsíci +25

    Aandagvraat.Dis wat jy is.

  • @martinkotze7258
    @martinkotze7258 Před 4 měsíci +11

    Ek is jammer maar ek vertrou nie Louis se weergawe van Derick se verhaal nie.
    Ek vermoed sommige daarvan is halwe, verdraaide of oordrewe waarhede.
    In hierdie stadium is dit net Louis en sy kringetjie beste vriende wat met Derick se probleem te doen het.
    Ek sien nie hoe dit die enigste oplossing vir hom kan wees nie. En soos ek verstaan is hulle al 2 jaar met hom doenig.
    Ek sê nie hulle het bymotiewe of dat hulle dit sleg bedoel nie.
    Maar Derick het sielkundige hulp nodig, en vir my lyk dit of dit nou al 2 jaar lank net uit een oord kom.
    En enigeen wat daarteen probeer stry, word uitgekryt as 'n haatjoernalis wat valse nuus versprei of as 'n giftige vriendin of as iemand wat nie omgee vir Derick se lewe nie.
    En as jy nog in ag neem dat Derick klaarblyklik finansieel van Louis afhanklik is, sit jy met die ongesonde situasie dat Louis se metodes as die enigste beskikbare metodes vir Derick voorgehou word.
    Dit mag so wees dat Derick dringend gerehabiliteer moet word, maar ek bevraagteken die feit dat als nou noodwendig deur Louis en sy kringetjie gedoen moet word. Soos ek sê, wat het hulle dan die afgelope 2 jaar bereik? Hoekom gaan dit dan nou net al hoe slegter met Derick?

    • @louisliebenberg692
      @louisliebenberg692  Před 4 měsíci +4

      Ek gee regtig nie om wat jy dink nie. Jy pas hom nie op nie en betaal nie die rekeninge vir ander se stupidity nie. Hou jou smoel dis bottoe.

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci

      Hoekom bied jy dan nie jou hulp en/of oplossings aan nie?

    • @leonorachandler9827
      @leonorachandler9827 Před 4 měsíci

      Geld, geld, geld! Omw mens kan net jou kop skud! 😁😂

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci

      @@leonorachandler9827
      Ja, dit kos ongelukkig geld om te doen wat gedoen moet word om Derick weer mens te laat word. Kan jy miskien help daarmee, en dan daarna al jou eiers lê?

  • @user-cw6zb3nv4s
    @user-cw6zb3nv4s Před 4 měsíci +7

    Hoekom bespreek jy hom met ons,hoekom bespreek jy nadine.Is jy ni agter sy agter uitgaan nie.

  • @lindiebekker5723
    @lindiebekker5723 Před 4 měsíci +6

    Louis ek hou niks v jou nie, maar Derick moet na n Healing Wings gaan...min 1 jaar...dis n baie moeilike program, maar sal hom help om weer sy menswees te vind

  • @ettiennenortier4639
    @ettiennenortier4639 Před 4 měsíci +7

    Jy was in my huis. Ek het reg deur jou gesien

  • @lindiebekker5723
    @lindiebekker5723 Před 4 měsíci +6

    Ahlers is n brilliant dr...jou R180k vir 2 weke is 'n klomp nonsens

    • @leonorachandler9827
      @leonorachandler9827 Před 4 měsíci

      Stertjie hier en stertjie daar. Die waarheid sal mens nooit hoor nie.

  • @antonvanrooyen6820
    @antonvanrooyen6820 Před 4 měsíci +19

    Jys baie sieker as Derick😅

  • @louisgreeff9142
    @louisgreeff9142 Před 3 měsíci +2

    Waars my geld jou Aap. Jou dag is sterk oppad. Die dag waneer jy doodgemaak word, is die wereld n beter plek.

  • @tersiamooij5910
    @tersiamooij5910 Před 4 měsíci +3

    Derrick is ‘n verlore saak! Hy wil nie gehelp word nie. Het al hoeveel kanse gehad. Vra vir Rian.

  • @dannyventer5701
    @dannyventer5701 Před 4 měsíci +2

    Mense julle wat so lelik praat van iemand wat Derick wil help en julle se julle is kinders van God seker die dooie God masr nie my God van liefde nie

  • @leon-davidviljoen1209
    @leon-davidviljoen1209 Před 4 měsíci +16

    Goeie genugtig! Ek weet nie wat is erger nie - die video inset wat soos 'n ponie koerant aangebied word of die geweldige selfbeeld en ego. Wetende dat die persoon (soos derduisende ander) met 'n siekte worstel waarom sou dit enigsins as publieke inligting uitgesaai word? Besigheids metodiek is "fair game" maar persoonlike inligting en hierdie proses is betreurenswaardig om die minste te se.

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 Před 4 měsíci +4

      Ek stem gewoonlik nie saam met Louis nie.
      Hy praat baie lelik, vloek, ens.
      Maar as hy hom kan help moet ons maar stilbly en bid.
      Dis ook baie goed dat Louis die boodskap by mense uitkry. Die rugbymaats en dokters en aptekers moet hoor.

    • @leon-davidviljoen1209
      @leon-davidviljoen1209 Před 4 měsíci

      Ek bevraagteken enige persoon se bona fides wat sosiale media gebruik om hulself te bevorder en hierdie is geen uitsondering nie. As hy net na Mat 6 1-4 kon hou sou geen persoon 'n woord gerep nie, maar hier is 'n agenda aan die werk. @@carinacoetsee2334

    • @ronellvanwyk1807
      @ronellvanwyk1807 Před 4 měsíci +1

      so hartverskeurend

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci +1

      Derick het hulp nodig, hy is nog die Liefling van Loftus vir die hele Suid-Afrika. Of het jý hom nou gedump Leon?

    • @leon-davidviljoen1209
      @leon-davidviljoen1209 Před 4 měsíci

      Ag tannie - gaan skink 'n koppie tee en dan lees jy die sinnetjies baie mooi weer deur. As jy dit gedoen het dan vra jy jouself die vraag of jy verstaan het wat ek geskryf het?@@sophiavorster9406

  • @AmandaYssel
    @AmandaYssel Před 4 měsíci +3

    Hele video gaan oor jouself die eie ek en wat het zuma uit te waai met 'n gevalle rugby held se tragiese verslawing🤷‍♀️

  • @janhenning4678
    @janhenning4678 Před 4 měsíci +2

    Jy maak almal naar, wanneer gaan jy dit besef, 😅😅😅😅😅jy is nie belangrik nie, maar net nog n skelm

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 Před 4 měsíci +2

    Dankie dat jy ons inlig wil graag die regte storie doen so voort

  • @hanriettehenn2758
    @hanriettehenn2758 Před 4 měsíci +4

    Ek het n idee die man raak ryk op elke comment wat ons sit.

  • @NerinaRSA
    @NerinaRSA Před 4 měsíci

    Enige voorstelle?

  • @user-ry6hc6wb1g
    @user-ry6hc6wb1g Před 3 měsíci +1

    Ek dag hÿ is vrèk

  • @judymalherbe7400
    @judymalherbe7400 Před 4 měsíci

    Jy probeer goed doen om te help met die rehablitasie prosesse in samewerking met ander rolspelers. Sterkte daarmee.,hulp het hy nodig.Wie en wat jy is , en al die kritiek, oor jou is van minder belang as die geestesgesondheid van Derick. Hoop al die pogings en voorgenome pogings sal suksesvol wees in belang van Derick, wie ek sien as net nog n persoon wat hulp nodig het.

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 Před 4 měsíci +2

    Baie interessant. Dankie vir hulp aan Derick. Hoe hartseer is dit nie.

  • @hanriettehenn2758
    @hanriettehenn2758 Před 4 měsíci +5

    😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @wilmienerasmus1829
    @wilmienerasmus1829 Před 4 měsíci +20

    En jy moet spog en jy moet se hoeveel geld jy hom gegee het almal moet weet wat die bedrag is...net nou die dag het jy die vrou verskoning gevra nou begin jy weer...!?

    • @Koevoet1963
      @Koevoet1963 Před 4 měsíci +2

      Voel jy sleg omdat jy nie ook 'n bydrae gemaak het nie?

    • @wilmienerasmus1829
      @wilmienerasmus1829 Před 4 měsíci +4

      @@Koevoet1963 as ek bydra maak spog ek nie op social media vir aandag nie...wat se naam is koevoet gebruik jou eie as jy n eie wil le wat vrot is!!!!

  • @louwvanrensburg7708
    @louwvanrensburg7708 Před 4 měsíci +2

    Niks met jou uit te waai nie

    • @NerinaRSA
      @NerinaRSA Před 3 měsíci

      Derek het hom gekontak.

  • @trudieodendaal
    @trudieodendaal Před 4 měsíci +1

    Mens kan amper niks hoor op die video nie. Dankie tog. Kom n slag by en veraner jou lewe na die werklikheid..

  • @lilianviljoen8922
    @lilianviljoen8922 Před 4 měsíci +9

    STEL NIE BELANG NIE..DIS WAT JY OOR JOUSELF BRING..

  • @Eezehealth
    @Eezehealth Před 4 měsíci

    Is Derick die man se seun? Wie is die man? Marius Liebenberg se broer?

  • @leonabc298
    @leonabc298 Před 4 měsíci +7

    Never thought I would see the devil live, but I think I just have. Beware the man that preaches the gospel and prosperity, whilst demolishing those that have supported him in the past, demanding your tithes to his little sandbox kingdom. I see the devil. Be careful. And if you have invested, or are thinking of investing… wake up.

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci +1

      Ai shame man, ek voel vir jou wat so kortsigtig is.

    • @leonabc298
      @leonabc298 Před 4 měsíci

      @@sophiavorster9406 Ai, so kortsigtig that I have 4 businesses and employ 300 people. Keep following your preacher, I’m sure it will lead you to prosperity. Ne? Lekker… enjoy your ride.

    • @leonabc298
      @leonabc298 Před 4 měsíci +1

      CZcams - why are you blind censoring comments? I’m posting screenshots of my comment together with the proof that you are censoring to other social media. Let the truth be known.

    • @leonabc298
      @leonabc298 Před 4 měsíci

      Keep censoring CZcams, every single truthful comment you remove is being screenshotted and posted on social media to show what you are doing. People are losing money here, and you censor me? Do you have no context? Do you have no conscience?

    • @leonabc298
      @leonabc298 Před 4 měsíci +3

      CZcams, when all is said and done, I’m going to hold you and your so called moderators accountable for aiding and abetting.

  • @meisiewhiley8959
    @meisiewhiley8959 Před 4 měsíci

    Ek wonder hoeveel wat hy se is ooit die waarheid.

    • @hanspretorius4019
      @hanspretorius4019 Před 4 měsíci

      Like my self

    • @NerinaRSA
      @NerinaRSA Před 3 měsíci

      Wat hy sê, maak baie sin. Ek het Riaan se program op Kyknet gevolg, en ook gehoor wat Toks vd Linde gesê het. Ek dink nie Louis lieg nie. Het al lankal gewonder hoekom is Derek nie op 'n Rehab program nie. Gee vir Louis' n kans met Derek en sien wat gebeur. Uiteindelik is die Derek se lewe wat op die spel is. En ek is glad nie verbaas oor wat Louis te sê net nie. My bekommernis is die on herstelbare skade aan sy liggaam wat nog nie bepaal is nie.
      .

  • @richardvanzyl3600
    @richardvanzyl3600 Před 4 měsíci +9

    Dankie vir wat julle doen Louis. Gelukkig het julle die praktiese ervaring omdat julle presies sien wat gebeur met hom in verskillende situasies. As ek as buitestander 'n opinie moet lug dan sou ek Derrick gelos het sodat hy maar aan karring, maar jy het al die feite en ek sou 'n oningeligde besluit gemaak het. Ek dink julle doen goed en ek wens julle sterkte toe. Dis laaaankal tyd dat hy by so iets soos Noupoort uitkom. Hulle sal nie na sy stront luister nie en hy sal regkom.
    Sterkte vir jou en Dezzy en jou span en ek is bly jou myne gaan goed aan.

  • @EJ-ht8oz
    @EJ-ht8oz Před 4 měsíci +4

    The guy actually talks a lot of sense. From hobo to successful businessman sounds like a very inspiring story…

  • @NerinaRSA
    @NerinaRSA Před 4 měsíci

    Dankie Louis!

  • @marlenelubbe8515
    @marlenelubbe8515 Před 4 měsíci +4

    Hoe kan mens iemand vertrou wat met zuma sake doen ! Eish! Nog nooit van die man gehoor nie , baie van wat hy se is seker waar, maar mens kan met n stok aanvoel dat dit oor meer as net Derrick se gesondheid gaan ???

    • @Koevoet1963
      @Koevoet1963 Před 4 měsíci +1

      Gebruik 'n korter stok, sodoende kan jy nader staan en beter aanvoel.

    • @hanspretorius4019
      @hanspretorius4019 Před 4 měsíci

      LIEG TOG.JY MOET TERUG FOK STRAAT TOE.😂😂

  • @lee-annswanepoel3516
    @lee-annswanepoel3516 Před 4 měsíci +4

    Baie dankie vir jou informasie.... Dankie vd bewusmaking... There will always be haters... Skud hulle van jou skouers af...

    • @jdt1935
      @jdt1935 Před 4 měsíci +8

      Hyt actually mense se lewens verwoes

    • @louisliebenberg692
      @louisliebenberg692  Před 4 měsíci +3

      ​@@jdt1935jy praat actually kak. Dis al wat actually is. En jy is actually onnosel.

    • @redlum3786
      @redlum3786 Před 4 měsíci

      As jy weer skrik.... skrik fokken wakker

  • @helenadakovic4764
    @helenadakovic4764 Před 3 měsíci

    Hou asb sy persoonlike sake persoonlik.

  • @NerinaRSA
    @NerinaRSA Před 4 měsíci

    Dankie Louis. Ek hoop julle pogings is suksesvol. Hy moes lankal in 'n rehab gewees het.
    Die verslawing is skokkend onder rugbyspelers.

  • @bennielee5824
    @bennielee5824 Před 4 měsíci +6

    Dankie Vir jou en Dezzie Se Hart en opregte Om gee Louis .Ons bid Vir julle en Vir Derick.

    • @jdt1935
      @jdt1935 Před 4 měsíci +7

      As jy dié gemors glo het jy gebed nodig

    • @louisliebenberg692
      @louisliebenberg692  Před 4 měsíci +1

      ​@@jdt1935so gee jy in jou alwysheid dan vir ons die feite.

  • @user-pg4wc3ld2r
    @user-pg4wc3ld2r Před 4 měsíci +7

    Satan se kind!

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci

      Aangename kennis, satan se kind. Welkom by Die Waarheid!

  • @redlum3786
    @redlum3786 Před 4 měsíci +2

    Gorrel al die kak om die aandag van die lugpakkies af te vat

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 Před 4 měsíci +1

    Slimeball 🤮🤮🤮

  • @gwendolineventer6415
    @gwendolineventer6415 Před 4 měsíci +2

    Oooo, ek weet wie gaan more op Beeld of Sondag op Rapport se voorblad wees, kan amper nie wag om te sien hoe van der Merwe dié gaan verdraai nie
    Wat Derick aan betref…. Hmmm ouch, ek sou lankal myself onttrek het, hoekom iemand se gat lek om die kort lewe te waardeer? Ek sal dit letterlik net doen vir my eie kind. Sterkte

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 Před 4 měsíci +2

      Hy het ook 'n ma en pa wat vir hom omgee.
      As iemand hom wil help, kan dit dalk regkom.

    • @sophiavorster9406
      @sophiavorster9406 Před 4 měsíci +1

      Derick is ook iemand se kind hoor! Is jy net vir Me, Myself and I, en nie 'Jy ÍS jou broer se hoeder' nie? Sies man, waar is jóú Christenskap?