Rian: Nataniël

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 01. 2013
  • Soos te verwagte, kan Rian van Heerden skaars 'n woord inkry wanneer Nataniël in die Rian-ateljee kom kuier. Nataniël praat en praat en praat... oor dit en dat en nog wat... ryg die een na die ander skreeusnaakse sê-ding uit en deel kwistig sy lewenswaarhede uit. Die garderobe en grimering waarmee hy in die ateljee verskyn, het dae se beplanning en amper twee ure se aantrek, aanplak en aanverf geverg.
  • Hudba

Komentáře • 17

  • @merrylstreak7118
    @merrylstreak7118 Před 4 lety +5

    I love him to pieces! I shriek with laughter whenever he opens his mouth.

    • @samlondon7281
      @samlondon7281 Před 2 lety

      I guess I am quite off topic but does anyone know a good website to stream new series online?

    • @mitchellbaylor8132
      @mitchellbaylor8132 Před 2 lety

      @Sam London flixportal :P

    • @samlondon7281
      @samlondon7281 Před 2 lety

      @Mitchell Baylor Thanks, signed up and it seems like a nice service :D I appreciate it !!

    • @mitchellbaylor8132
      @mitchellbaylor8132 Před 2 lety

      @Sam London You are welcome =)

  • @lianawennart3729
    @lianawennart3729 Před 5 lety +2

    Naand Natalien jys ousum !!! EK jou van jou manier van mannier hoe jy praat jy maak my dag as EK kaans kry om na jou te kyk ...EK sal vir jou n vensterbriefie stuur .....groete iut Namibia .Liana bronkhorst wehnert .Lief jou baie .!!!!.....

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 Před 2 lety +1

    Nataniël, jy kan beland of in land of op land net waar jy wil....en jy hoef ook nie te weet hoe en waar en wanneer dit gebeur het nie....jy rock met rok en al...punt

  • @jessyelmina2243
    @jessyelmina2243 Před 10 lety +5

    Hierdie ou is briljant! Ek is so trots dat hierdie persoon van Suid-Afrika af kom....

  • @marshabell6372
    @marshabell6372 Před 5 lety +3

    Ouma moet 'n groot ruiker kry, want sy het seer sekerlik haar kleinseun baie geinspireer. :)

  • @johnshackleton323
    @johnshackleton323 Před 8 lety +4

    Ek is n Boer. Ek het hierdie pyn in my rug. Iemand hier is verantwoordelik daarvoor.

  • @zelnavoges5861
    @zelnavoges5861 Před 11 lety +1

    TWEE VAN MY GUNSTELING MENSE SAAM!!!

  • @jessisimon9990
    @jessisimon9990 Před 11 měsíci

    😂😂😂😂😂

  • @safariafricawildlife9142
    @safariafricawildlife9142 Před 10 lety +1

    Ja ons is mal oor jou hier by Kilima Game Lodge mis nie n se ding van jou nie

  • @mieliefishify
    @mieliefishify Před 10 lety +1

    BWAHAHAHAHA

  • @manicmaggie
    @manicmaggie Před 11 měsíci

    Arrogante ou mannetjie.