Snoek- en Patatfees 2018 - 'n Afrikaanse kultuurfees op sy beste

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Sedert die vorige eeu is die vrugbare Goedverwachtvallei (digby Piketberg) met sy gematigde klimaat en vlytige entrepreneurs bekend as die “kosmandjie’ van die Weskus. Die beste, soetste patats word hier gekweek. Elke jaar is die Snoek- en Patafees 'n hoogtepunt op die feeskalender en vanjaar was Afrikaans.com daar om uit te vind wat maak hierdie fees so besonders.

Komentáře •