Winslyn: Entrepreneurskap - The Beancounter, Marnus Broodryk

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 03. 2016
  • Een van die grootste uitdagings wat entrepreneurs in die gesig staar is gespesifiseerde finansiële advies. Nie elke kleinbesigheid werk dieselfde nie. Marnus Broodryk, self ‘n entrepreneur, het hierdie uitdaging in ‘n oplossing omskep en so is The Beancounter gebore.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře •